Janco Dreyer Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Tornado”November 7, 2025 Janco Dreyer het sy nuutste enkelsnit “Tornado” vrygestel, ‘n energieke popliedjie oor verlief wees wat mense op die dansvloer hou.
Janco Dreyer Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Brand In My”May 13, 2025 Janco Dreyer se nuwe enkelsnit “Brand In My” is ‘n energieke pop- en rockboordjie oor heelword en die hernuwing van vertroue in liefde.