Winter Hotel Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Koffiewinkel”September 6, 202611 Views Winter Hotel se nuwe enkelsnit “Koffiewinkel” vertel van twee mense wat mekaar in ‘n koffiewinkel ontmoet en die eerste vonke van liefde ervaar.