Laurika Rauch na agt jaar terug met Nuwe MusiekJuly 26, 2024150 Views Legendariese Laurika Rauch keer terug na musiek ná agt jaar stilte met nuwe liedjies, waarvan “Liewe Lewe” nou uitgereik is.