Neil Nachtrein se nuwe liedjie “Asem In” neem luisteraars saam op ‘n spirituele reis deur broosheid, bevryding en die krag van oorgawe.
Browsing: Neil Nachtrein
Neil Nachtrein stel sy nuutste enkelsnit “Om Die Son” voor, ‘n aangrypende lied wat die klein oomblikke van die lewe verken en luisteraars op ‘n reis van introspeksie neem.
Neil Nachtrein se nuutste lied “Hoor jy My?” ondersoek die pynlike impak van afwesige ouerskap op kinders en volwassenes.
Neil Nachtrein het ‘n nuwe Afrikaanse folk-rock lied “Voer My Vir Die Berge” uitgereik wat oor verlange na die natuur en ‘n eenvoudiger lewe sing.



