Afrikaanse duo ONS het nuwe hit “Sou Jy?” vrygestel wat die emosionele nagevolge van ‘n verhouding ondersoek. Die liedjie is nou op alle stroomplatforms beskikbaar.
Die musiekduo Ons lewer ‘n nuwe pop-treffer “Naam” wat liefde op eerste oogopslag vasvang, met ‘n vars klank wat uniek aan die Suid-Afrikaanse musiektoneel is.