Gerald Clark Keer Terug Met “Soms wil ek huis toe kom”October 20, 20260 Views Gerald Clark se nuwe Afrikaanse liedjie “Soms wil ek huis toe kom” verken die gevoel van heimwee en verlange terwyl jy ver van huis af leef.