Jaid River Reik “Stad Van Verlange” Musiekvideo UitApril 20, 202387 Views Jaid River se nuwe musiekvideo “Stad Van Verlange” kombineer ou gesinsvideo’s met onlangse opnames en verken nostalgie, identiteit en die mense wat haar vorm het.