Leo Sonskyn Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Tyd Vir Alles”September 5, 202590 Views Leo Sonskyn se nuutste liedjie “Tyd Vir Alles” is ‘n inspirerende lied oor geloof, emosionele groei en die krag van tyd, gebore uit ‘n Bybelse moment.