Jako Meyer Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Wakker Lewe”February 11, 202682 Views Jako Meyer se nuwe liedjie “Wakker Lewe” nooi luisteraars om bewuser te leef en hoop te vind in ‘n oorweldigende wêreld.