Janie Bay: ‘n Onderhoud oor “Ek glo nog in Jou”December 14, 2020118 Views Janie Bay en Danie Reënwolf se “Ek Glo Nog in Jou” het oor 250,000 YouTube kyke gehad. Ons het met Janie gesels oor die lied, haar akoestiese album en haar 2020.
Janie Bay en Danie Reënwolf reik “Ek Glo Nog In Jou” uitNovember 13, 202073 Views Janie Bay en Danie Reënwolf werk saam aan nuwe duet “Ek glo nog in Jou”, ‘n poëtiese liefdeslied wat hul besonderse talent vertoon.