Glaskas Stel Nuwe Enkelsnit Vry: “Die Lig”May 5, 2023 Glaskas se nuwe enkelsnit “Die Lig” is hul eerste musiek in meer as 10 jaar. Die rock groep het aan 80s-klank gewerk met popcpunk invloede.