Wat is in Appel se ‘Genadewater’?June 23, 2026123 Views Afrikaanse kunstenaar Appel het sy nuwe enkelsnit “Genadewater” uitgegee, ‘n liedjie oor onverdiende genade en God se onbegrensde liefde vir mense.