Zoé Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Insecure Meisies”September 3, 2025 Zoé se nuwe liedjie “Insecure Meisies” het viral gegaan op TikTok met ‘n kragtige boodskap oor boeliegedrag, selfwaarde en die druk om in te pas.