Pieter Marcato Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Lekker Man”November 26, 2025 Pieter Marcato se nuwe liedjie “Lekker Man” vang die ware gees van Suid-Afrikaanse saamkuier vas en belofte om een van 2025 se grootste partytjietreffers te word.