Bernice West Deel Persoonlike Boodskap in “Lyntjies”October 20, 2026 Bernice West se nuwe enkelsnit “Lyntjies” handel oor die druk wat die samelewing op vroue plaas en die belangrikheid van selfontdekking sonder beperkings.