Met “Brooklyn Bachelor” Skop Millennium Die Deur OopJuly 28, 2026 Millennium se nuwe blues-rock hit “Brooklyn Bachelor” is ‘n opwindende liedjie oor ‘n gevaarlike vrou en roekelose avontuur vol humor en waarskuwing.
Millennium Laat Die Wiele Rol Met “Gly Mamma Gly”July 1, 2026 Afrikaanse rockgroep Millennium het ‘n nuwe energieke rocksnit “Gly mamma gly” uitgereik wat vol humor, chaos en ‘n ware storie is.
Millennium Reik Energieke Nuwe Enkelsnit Uit: “Ry”June 13, 2026 Afrikaanse rockgroep Millennium keer terug met “Ry,” ‘n energieke punk-rock-lied wat vryheid en die roadtrip-gees vier.