Zaan Sonnekus reik nuwe enkelsnit uit: “Monitor”March 9, 202377 Views Zaan Sonnekus se nuwe enkelsnit “Monitor” verken die tema van toesighouding in verhoudings, geinspireer deur sy ma se laaste gedigte.