Neil Sandilands sing duet mat Tarryn LambOctober 27, 2023130 Views Neil Sandilands en Tarryn Lamb skep die liedjie “Kômmôsêdiesê”, geinspireer deur Neil se ervaring op ‘n filmstel in Meksiko tydens die Covid-jare.