Bernice West se nuwe enkelsnit “Lyntjies” handel oor die druk wat die samelewing op vroue plaas en die belangrikheid van selfontdekking sonder beperkings.
Browsing: Bernice West
Winter Hotel se nuwe enkelsnit “Koffiewinkel” vertel van twee mense wat mekaar in ‘n koffiewinkel ontmoet en die eerste vonke van liefde ervaar.
Ná die ongekende sukses van “Toelaat,” slaan Bernice West en Droomsindroom ’n splinternuwe kreatiewe rigting in met die bekendstelling van Winter Hotel – ’n musiekprojek wat veel meer as net…



