Deon Meiring Stel Nuwe Enkelsnit Vry: “Gebede en Briewe”June 14, 202381 Views Deon Meiring het “Gebede en Briewe” as enkelsnit vrygestel, die titelsnit van sy November 2022 EP wat oor onbeantwoorde vrae gaan.
Deon Meiring Stel Nuwe EP Bekend: “Gebede En Briewe”November 11, 202283 Views Deon Meiring se EP Gebede en Briewe verken temas van weerloosheid en verlies, opgeneem tussen twee ateljees in Suid-Afrika.