Deon Meiring & Herman Kleinhans Stel “Laat My Skyn” VryMarch 2, 2024 Deon Meiring het ‘Laat My Skyn’ op 1 Maart 2024 vrygestel, sy pop-georiënteerde enkelsnit wat oor selfwaarde en menswaardigheid gaan.
Herman Kleinhans Reik “Geniet Die Rus” UitMarch 3, 2023 Herman Kleinhans skryf ‘n eerbetoon aan sy familievriend oom Melcus Nel deur die lied “Geniet Die Rus”, wat sy erfenis van dapperheid en gemeenskapsdiens vier.