Riaan Benadé se nuwe enkelsnit “Lof” vier die krag van waardering en eerlike woorde oor die mense naaste aan jou hart.
Browsing: Riaan Benadé
Riaan Benadé se nuwe enkelsnit “Kattebak” is ‘n hoop-volle liedjie oor moeilike tye in verhoudings, met ‘n groter klank en danselement.
Riaan Benadé het sy nuutste enkel “Vitamiene See” uitgelewer, ‘n vrolike liedjie geinspireer deur sy vrou Melissa en hul Mauritius-vakansie.
Riaan Benadé releases “Stoom,” the second single from his new album Die Lot, after a four-year break from making music.




