Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Riaan Benadé bring ‘Stoom’ na die Afrikaanse musiekbedryf

Riaan Benadé bring ‘Stoom’ na die Afrikaanse musiekbedryf

Blitsoorsig: Singer-songwriter Riaan Benadé is back with new music after four years. "Stoom," the second single from his album Die Lot, explores keeping relationships interesting and passionate. Co-written with Paulo Azevedo and inspired by Riaan's own marriage, the song blends pop and contemporary styles. A music video featuring his wife Melissa and actress Edrien Erasmus tells the playful story of two elderly people escaping a nursing home for a picnic adventure.

Henno KrugerBy Henno KrugerApril 18, 2024No Comments2 Mins Read Music Videos 106 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Ná vier jaar se wag is die sanger en liedjieskrywer Riaan Benadé slaggereed om nuwe musiek vry te stel! Dit volg op sy debuut-album Spontaan wat in 2020 vygestel is en van Riaan een van die suksesvolste Afrikaanse kunstenaars gemaak het.

“Stoom”, die tweede enkelsnit vanaf Riaan se langverwagte nuwe album, Die Lot is onlangs vrygestel en vertel hoe stomerig die huwelik nog kan wees op enige ouderdom.

Riaan Benade

Riaan Benadé vertel ons meer oor “Stoom”

“Die liedjie gaan oor hoe jy jou verhouding interresant moet hou, en hoe jy dit self moet laat stoom sodat dit nie verveelig raak nie.”

Volgens Riaan, wat dié liedjie saam met Paulo Azevedo geskryf het, het sy huwelik met sy vrou Melissa bygedra tot die inspirasie van hierdie pop- en kontemporêreliedjie.

NetfloristOfferforge

Riaan Benadé vertel ons nog meer

“Die liedjie beteken nogal baie vir my en my vrou omdat dit op ’n mate die manier is hoe ons, ons eie huwelik benader en op ’n sekere standaard hou. Dis ook ’n lekker tune en gee ’n aanduiding van waarnatoe die nuwe album op pad is.” 

“Dis ’n lekker twist op ’n sakkie liedjie en ek glo dit gaan by partytjies gespeel word. Ek hoop mense kan dink oor my musiek en op dieselfde tyd dit geniet.”

’n Musiekvideo vir “Stoom” wat by Ons Tuis Emily Hobhouse in Pretoria en die Bronkhorstspruit
Dam verfilm is, is ook nou op YouTube te sien.

Dié musiekvideo is deur Eric Graham en Tehan Buys vervaardig en Riaan se vrou Melissa is ook in dié tong-in-die-kies musiekvideo te sien. Die aktrise Edrien Erasmus maak haar verskyning as die matrone.

NetfloristOfferforge

Riaan Benadé vertel ons oor die musiekvideo

“Dit gaan oor twee oumense in ’n ouetehuis wat besluit hulle wil ontsnap om ’n piekniek te gaan hou. Die mense hou hul dop en hulle wil seker maak hul huwelik stoom nog.” 

Kyk die video vir “Stoom” hier onder:

YouTube video player

Riaan se nuwe album Die Lot, wat op 12 April vrygestel is, bestaan uit tien snitte en sluit drie samewerkings in: “Hemel en Hel” saam met Demi Lee Moore, “Vertrou My” saam met Marno van der Merwe en “Georic Lomas” en “Ken Jy Die Land” saam met sy pa Franna Benadé. Laasgenoemde is ’n verwerking van die bekende FAK-liedjie met dieselfde titel.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

NetfloristOfferforge

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Riaan Benadé bring hulde aan die liefde met ‘Lof’

    Riaan Benade
    Music Videos 27 Jul 2026
  • Riaan Benadé Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Kattebak”

    Riaan Benade
    Music Videos 12 Mar 2026
  • Riaan Benadé sluit die jaar af met bietjie “Vitamiene See”

    Riaan Benade - Vitamiene See
    Music Videos 17 Dec 2024
  • Keep Guessing Charlie Releases New Single: “Hey Now”

    Keep Guessing Charlie Band
    Music Videos 11 Sep 2026

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Riaan Benadé South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Nog Artikels
  • Donkerbaai
    Donkerbaai Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Net Ek en Jy”
    September 11, 2026
  • Winter Hotel - Koffiewinkel
    Winter Hotel Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Koffiewinkel”
    September 6, 2026
  • Sasha Burn
    Sasha Burn Reveals a New Side With “Mirror”
    September 5, 2026
  • Francois van Coke en Zaan Sonnekus
    Francois van Coke & Zaan Sonnekus Reik “Lewe” Uit
    August 28, 2026
  • Piper Connolly
    Piper Connolly Returns With “Unapologetic”
    August 28, 2026
  • The Bird - It's Just Begun
    The Bird Releases New Single: “It’s Just Begun”
    August 27, 2026
  • Lordkez
    Lordkez Teams Up With Kwesta for New Single “4SHO”
    August 26, 2026
  • Shortstraw
    Shortstraw releases new single: “Schrödinger”
    August 25, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,294
Rock 614
Useful Tips 563
Afrikaans 516
USA 336
Cape Town 336
Pretoria 304
Johannesburg 290
Festivals 199
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.