Ek het met Pierre Greeff van Die Heuwels Fantasties gesels oor hulle nuwe album wat op 21 Mei 2020 uitgereik word en al die colabs daarop.
Browsing: Pierre Greeff
Lukraaketaar, die akoestiese duo van Pierre Greeff en Alwyn Kotzé, het nuwe musiek uitgereik na meer as ‘n dekade. Die liedjies “Verinneweer” en “Hou My” is nou beskikbaar.
Die Heuwels Fantasties speel Park Acoustics op 29 Julie 2018. Lees ons onderhoud met Pierre Greeff oor hulle nuwe EP en toekomstige planne.



