Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • The Springboks: 42 Interesting Facts you might not know
  • An Interview With Pretoria Bach Choir Conductor Edwin Mitas
  • Charlie Harris Shares Heartfelt Single: “Can You Feel Me”
  • New Oasis Documentary Trailer Released
  • Piano People South Africa: November & December 2026
  • Muse (Band): 21 Interesting Facts You Might Not Know
  • An Extensive Interview with Carol-Ann Meltzer (Khazimula)
  • Zolani Mahola’s LIFT Anthem Now on Streaming Platforms
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Artist/Band Interviews » ‘n Onderhoud met Pierre Greeff van Die Heuwels Fantasties

‘n Onderhoud met Pierre Greeff van Die Heuwels Fantasties

Henno KrugerBy Henno KrugerMay 8, 2020No Comments4 Mins Read Artist/Band Interviews 153 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Ek het via e-pos met Pierre Greeff van Die Heuwels Fantasties gesels oor hulle nuwe album wat oppad is en so paar ander goedjies. Die nuwe album (2021) word op die 21ste Mei 2020 uitgereik en sal op alle digitale platforms beskikbaar wees om te stream / koop.

Hier is my gesprek met Pierre Greeff van Die Heuwels Fantasties

Hoe het Die Heuwels se klank progress oor die afgelope 11 jaar?

Dis moeilik om te antwoord as iemand in die band, dit voel vir my asof ons op elke album ons eie tydstip probeer vasvang….dalk op okay! die vorige album was dit heelwat rustiger op 2021 is daar bietjie van die debuut se energie maar ook dalk ‘n titsel wilder as die wildtuin hier en daar as dit sin maak.

Die Heuwels Fantasties - Ons Moet Leef

Hoe het die nuwe album bymekaar gekom?

Dis geskryf oor ‘n jaar se tydperk die eerste sessies was in feb 2019 toe ons ‘n huis gehuur het om die skryf af te skop, die eerste song op die album “mis oor die see” en “jy stel my teleur” is daar gebore.  Daarna is dit stuk stuk aanmekaar gesit saam met menigte musikante en vervaardigers asook 4 verskillende ateljees.  It really takes a village en ons is baie opgewonde oor al die colabs op die plaat.

Is daar `n spesifieke gevoel of tema vir die album?

Ek dink die luisteraar sal die vloei kan voel vananf snit 1 tot 13 in terme van mood en progressie en die temas spruit uit ‘n plek van probeer so eerlik as moontlik skep en so eenvoudig as moontlik.

Watter 3 songs op die album hou jy die meeste van en hoekom?

My gunstelinge is “Min Worries” (Die mood daarvan is super breezy, laidback en probeer nie te hard nie dit ft. ook my neef Francois van Coke), “Ek Mis Jou” (Tarryn sing amazing op die ene en ek dink dit is my gunsteling ballade wat ons al opgeneem het) en “Mis Oor Die See” (Arno se energie is amazing en dit herinner my aan ons eerste album sin, Hiram speel ook die awesomeste sax solo op enige DHF tune ever.)

NetfloristOfferforge

Hoe connect julle as n band gedurende lockdown, veral nou ook dat die album oppad is?

Dis maar Zoom en Houseparty etc. Maar daar is ‘n livestream album launch in die beplanning so ons sal binnekort begin repeteer ‘n goeie 2m uitmekaar uit.

Wat is die beste ding van lockdown?

Dat ek my seun so gereeld kan sien en braai elke dag!

Wat is die slegste ding van lockdown?

Dat ons nie bymekaar kan uitkom of gholf speel nie!

Wat inspireer julle tans?

Die tenacity van die human spirit en al die amazing dinge wat geskep word onder hierdie grendelstaat.

Pierre Greeff - Die Heuwels Fantasties

Dink julle fans tune tans meer of minder in met hulle favourite musiek? Het lockdown die dinamiek tussen fan en kunstenaars enigsins verander?

Dit is interesting, ek dink die tyd sal leer dis nog biki vroeg, mense is verseker meer op hul fone doenig , maar ek dink dis dalk meer om nuus te lees as om liedjies te luister.  Ons hoop wel dat 2021 lig sal bring na ons aanhangers se breine en oortjies.

Ek wil vir Pierre Greeff en Die Heuwels Fantasties bedank vir hierdie onderhoud en ek wens hulle als van die beste toe vorentoe. Ek weet nie van julle nie maar ek crave rerig die laaste ruk live musiek en ek hoop ek kan hulle live sien sodra die lockdown verby is!

Moenie uitmis op die offer van Die Heuwels Fantasties nie

Die album word eers op die 21ste Mei uitgereik, maar as jy NOU merch bestel op hulle webwerf, kry jy ‘n digital copy van die album GRATIS!

2021 Aanlyn CD Bekendstelling

Pierre Greeff praat oor hulle aanlyn CD bekendstelling in die onderhoud. ‘n Datum vir dit is intussen bekendgemaak! Dit gebeur 8 uur die aand op die 30ste Mei 2020! Koop jou kaartjie HIER vir R150 en kry die digitale album VERNIET saam met dit.

Die Heuwels Fantasties -

As jy nog nie die musiekvideo vir “Ons Moet Leef” gesien het nie, check dit hierso uit!

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music kategorie op Running Wolf’s Rant.

📬 Sluit by die Wolf Pack aan 🐺 Ondersteun Ons

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Pierre Greeff en Die Heuwels Fantasties
    ‘n Onderhoud met Pierre Greeff van Die Heuwels Fantasties
  • DHF2
    ‘n Vinnige Geselsie met Die Heuwels Fantasties
  • Pierre Greeff - Plekkie in die Son Video
    Die Heuwels Fantasties reik “Plekkie in die Son” video uit
  • Die Heuwels Fantasties - Leja
    Die Heuwels Fantasties – Leja (Music Video)

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

NetfloristOfferforge
Afrikaans Die Heuwels Fantasties Pierre Greeff South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
In Geval Jy Dit Gemis Het…
  • Carol-Ann Meltzer - Khazimula
    An Extensive Interview with Carol-Ann Meltzer (Khazimula)
    July 10, 2026
  • GAZ
    An Interview With GAZ
    April 22, 2026
  • The Fismits Mark Biagio
    An Interview with Mark from The Fismits
    March 30, 2026
  • Ndlovu Youth Choir 2026 SA Tour
    Ndlovu Youth Choir 2026 Tour
    November 7, 2025
  • NE-YO
    NE-YO South African Tour: October 2026
    June 15, 2026
  • Tamia
    Tamia South African Tour: August 2026
    April 21, 2026
  • Springboks
    The Springboks: 42 Interesting Facts you might not know
    July 14, 2026
  • Pretoria Bach Choir Photo
    An Interview With Pretoria Bach Choir Conductor Edwin Mitas
    July 14, 2026
  • Charlie Harris
    Charlie Harris Shares Heartfelt Single: “Can You Feel Me”
    July 11, 2026
Popular Articles
Zolani Mahola - LIFT Me Higher

Zolani Mahola’s LIFT Anthem Now on Streaming Platforms

July 9, 202633 Views
Carol-Ann Meltzer - Khazimula

An Extensive Interview with Carol-Ann Meltzer (Khazimula)

July 10, 202623 Views
Truth & Its Burden

Truth & Its Burden Release New Single: “Live For Today”

July 8, 202620 Views
Charlie Harris

Charlie Harris Shares Heartfelt Single: “Can You Feel Me”

July 11, 202619 Views
Recent Comments
  • Henno Kruger on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Howard Barber on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Henk Van Der Schyf on Dr Khumalo: An Interview Before Park Acoustics
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
Categories
Entertainment
3,371 ▼
Music 2,592
Events 241
Interviews 225
Gaming 96
Streaming 89
Humor 48
Movies 34
Television 26
Advertising 20
Featured
580
Hacks
501
Facts
465 ▼
Music Facts 151
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
225
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.