Home Tags Die Heuwels Fantasties

Tag: Die Heuwels Fantasties

Resensie: Francois Van Coke & Vriende 2019

0
Na maande se opwinding en gewag, het die tyd uiteindelik aangebreek vir Francois Van Coke & Vriende 2019. Ek kon ongelukkig nie laas jaar...

Die Heuwels Fantasties reik nuwe enkelsnit “Jy Stel my Teleur” uit

0
Goeie nuus vir musiekliefhebbers, Die Heuwels Fantasties het 'n nuwe enkelsnit, “Jy Stel my Teleur” uitgereik! Die snit is op 'n nuwe album wat...

Gaan Groot Op Die Gras in Pretoria op 11 Mei 2019

0
GROOTfm 90.5 bied met trots Groot Op Die Gras aan: ’n Splinternuwe Afrikaanse musiek-en-leefstylfees op Saterdag 11 Mei 2019 by die Pretoria Nasionale Botaniese Tuine. Kom spandeer jou...

Liefde By Die Dam 2019: Alles wat jy moet weet

0
Liefde By Die Dam 2019 is om die draai! Dit gebeur op die 4de Augustus by Emmerentia Dam in Johannesbrug. Make jouself gereed vir...

Francois Van Coke & Vriende: Kaapstad show aangekondig vir 2019

0
Goeie Nuus! Kaapstad gaan Francois Van Coke & Vriende beleef in Mei 2019. Die show was 'n moerse sukses gewees by die Sun Arena in...

Resensie: Liefde by die Dam 2018 by Emmerentia Dam

0
Dis nie gereeld dat dié Pretoria meisie buite die 012 venture nie. En nog minder gereeld dat mens al die pad Joburg toe sal...

Francois van Coke stel “Ek Lewe, ek belowe” musiekvideo vry

0
Francois van Coke het vandag die "Ek lewe, ek belowe" musiekvideo vrygestel. Jaco S. Venter (bekend as fotograaf en Fokofpolisiekar se tromspeler) het ‘n...

‘n Onderhoud met Pierre Greeff van Die Heuwels Fantasties

0
Die Heuwels Fantasties speel die 29ste Julie 2018 by Park Acoustics in Pretoria. Ek het onlangs met Pierre Greeff (die groep se hoofsanger) via...

Hier is jou kans om Liefde By Die Dam kaartjies te...

19
Is jy lus vir 'n jol? Moenie worry nie! Jy is op die regte plek! Jy het 'n kans om Liefde By Die Dam...

Francois van Coke – “En Vriende” EP nou beskikbaar

0
Francois van Coke het vandag sy En Vriende EP (aka "kortspeler") vrygestel. Die EP het 4 opwindende liedjies op wat Francois saam met sy...

Win tickets to the 29 July 2018 edition of Park Acoustics!

25
The 29 July 2018 edition of Park Acoustics will feature a great line-up of artists: Little Ringo, Wolfgang Marrow, Georgetown, Die Heuwels Fantasties and #SOZLOL. In...

Kry jouself reg vir “Francois van Coke & Vriende”

0
Francois Van Coke & Vriende gaan is een van daai shows wat jy nie misloop die jaar nie. Dit gaan epic wees, so merk...

Maak jouself gereed vir Liefde By Die Dam 2018

0
Goeie nuus! Vanjaar vind die gewilde Liefde by die Dam op Sondag 5 Augustus plaas by Emmarentia Dam in Johannesburg, een van Suid-Afrika se...

Resensie: Liefde By Die Dam 2017

0
Dit was die eerste naweek van Augustus, wat altyd Oppikoppi beteken het... but, screw your happiness, toe nou nie. Gelukkig het Jacaranda FM ons...

Review: Park Acoustics – 30 July 2017

0
Once again, my favourite event of the month has arrived – Park Acoustics. There is always a certain excitement surrounding a weekend containing Park...

‘n Vinnige Geselsie met Die Heuwels Fantasties

0
Die Heuwels Fantasties maak al waves deur die Suid-Afrikaanse musiekbedryf sedert 2009 en het deur die jare hulle-self gevestig as een van die mees-hardwerkende...

Like / Follow Running Wolf's Rant

2,630FansLike
359FollowersFollow
1,141FollowersFollow

Worth Reading