Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Artist/Band Interviews » ‘n Vinnige Geselsie met Die Heuwels Fantasties

‘n Vinnige Geselsie met Die Heuwels Fantasties

Blitsoorsig: Die Heuwels Fantasties het hulle-self gevestig as een van die mees-hardwerkende orkeste in Suid-Afrika sedert 2009, met 'n reputasie vir lewendige optredes by groot feeste. Hulle tree op by Liefde By Die Dam op 6 Augustus en sal nuwe tunes van hulle vyfde album en collaborations met Francois van Coke en JR speel.

Henno KrugerBy Henno KrugerJuly 26, 2017No Comments2 Mins Read Artist/Band Interviews 98 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Die Heuwels Fantasties maak al waves deur die Suid-Afrikaanse musiekbedryf sedert 2009 en het deur die jare hulle-self gevestig as een van die mees-hardwerkende orkeste in die land. Hulle het ook al ‘n reputasie gewerf vir hulle goeie en lewendige optredes by feeste soos Liefde By Die Dam, Oppikoppi en Lush Festival (om maar net ‘n paar te noem).

Hulle tree op by Liefde By Die Dam op die 6de Augustus (by Emmmerentia Dam in Johannesburg) en is een van die redes hoekom kaartjies besig is om soos soetkoek te verkoop vir die 2de edisie van hierdie toonkrul-lekker eendag fees.

'n Vinnige Geselsie met Die Heuwels Fantasties 3

Ek het met Pierre Greeff van Die Heuwels Fantasties gesels oor hulle optrede by die fees en so paar ander goedjies, hier is wat hy te sê gehad het:

Baie mense het dit seker al vir jou gevra, maar waar kom “Die Heuwels Fantasties” se naam vandaan?

NetfloristOfferforge

Ja nee baie…maar basically die heuwels hier in Bellville en Durbanville om waar ons groot geword het, het dit inspireer en ons wou ‘n naam hê wat mense laat lekker voel as hulle dit hoor.

Hoe sou jy sê het die SA Musiek bedryf verander sedert 2009 (toe julle begin speel het)?

Daar is soveel meer talent en die hoeveelheid musikante wat lekker musiek maak, het sekerlik verdubbel.

Wat is die interessantse ding wat al met julle gebeur het terwyl julle ‘n show gespeel het?

NetfloristOfferforge

Die stage het al gebreek by een van ons optredes en ek het amper my been gebreek.

Wat kan musiekliefhebbers verwag van julle set by Liefde By die Dam 2017?

Baie van ons nuwe tunes van ons vyfde album, Okay! af en colabs met Francois van Coke en JR.

Ek wil die tyd gebruik om vir Pierre en Die Heuwels Fantasties dankie te sê vir hierdie onderhoud. Ek wens hulle als van die beste toe met hulle set by Liefde By Die Dam 2017 en hulle toekomstige musikale endeavours.

NetfloristOfferforge

As jy nog nie kaartjies het vir Liefde By Die Dam 2017 nie, kry joune HIERSO.

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Liefde by die Dam 2026: Alles Wat Jy Moet Weet

    Liefde By Die Dam 2026
    Upcoming Events 28 Jul 2026
  • Liefde by die Dam 10de Verjaardag Edisie: ‘n Wêreldklas Fees

    Fokofpolisiekar @ Liefde By Die Dam
    Recaps 22 Apr 2026
  • Liefde by die Dam 2025 Was Een vir die Boeke

    Pierre Greeff - Liefde By Die Dam 2025
    Music News 5 Aug 2025
  • Fabric Returns to South Africa in January 2027

    Fabric South Africa 2027
    Upcoming Events 27 Sep 2026

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Cape Town Die Heuwels Fantasties Johannesburg Liefde By Die Dam South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Carol-Ann Meltzer - Khazimula
    An Extensive Interview with Carol-Ann Meltzer (Khazimula)
    July 10, 2026
  • GAZ
    An Interview With GAZ
    April 22, 2026
  • The Fismits Mark Biagio
    An Interview with Mark from The Fismits
    March 30, 2026
  • Anton Edwards Artist
    An Interview with Anton Edwards
    February 23, 2026
  • Michael Ferguson
    An Interview with Michael Ferguson
    December 9, 2025
  • ABFAB
    An Interview with ABFAB
    November 26, 2025
  • Jaakie
    ‘n Onderhoud met Jaakie
    October 11, 2025
  • Dani Villé
    ‘n Onderhoud met Dani Villé
    August 14, 2025
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,317
Rock 616
Useful Tips 564
Afrikaans 525
Cape Town 342
USA 337
Pretoria 305
Johannesburg 292
Festivals 202
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.