Liefde by the Dam vier sy tiende-jaar in 2026 met twee groot feeste. Die Emmarentia Dam-konsert op 1 Augustus en ‘n Kaapse fees in November bied wêreldklas musiek en atmosfeer.
Browsing: Liefde By Die Dam
Liefde by die Dam het sy 10de verjaardag in styl gevier met ongeveer 15 000 feesgangers en top Suid-Afrikaanse kunstenaars op Saterdag, 18 April.
Liefde by die Dam trek 15 000 feesgangers na Emmarentia Dam met ‘n lyn-up van topkunstenaars en ‘n liefde-tema vol geskiedenis en gees.
Schalk Bezuidenhout is die MC by Liefde By Die Dam 2019 in Kaapstad op 16 November. Lees ons onderhoud met hom oor mode, troeteldiere en meer.
Valiant Swart discusses his upcoming performance at Liefde By Die Dam Cape Town 2018, sharing insights on his three decade music career and songwriting process.
Liefde By Die Dam 2018 was ‘n groot jol by Emmarentia Dam met lekker vermaak, goeie weer, en top Afrikaanse musikante soos Koos Kombuis en Die Heuwels Fantasties.
Koos Kombuis en Schalk Bezuidenhout chat oor lewenslesse, rugby, braai en stokkiesdraai voor hul optrede by Liefde By Die Dam 2018.
Jacaranda FM se Liefde by die Dam 2017 was ‘n volle dag van live entertainment by Emmarentia Dam met Majozi, Jo Black, JR, Riana Nel, Laurika Rauch, Tresor, Francois van Coke en Die Heuwels Fantasties.
Tresor is a DRC-born singer-songwriter bringing African Pop to South Africa. Hear about his music, the SA scene, and his Liefde By Die Dam performance.
Die Heuwels Fantasties, een van Suid-Afrika se hardwerkendste orkeste sedert 2009, tree op by Liefde By Die Dam op 6 Augustus.
Meet Majozi, a rising South African indie-folk musician from Durban who’s gaining momentum with radio play and festival performances across the country.











