Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » Go The Rodeo stel “Dowe Ore” vry

Go The Rodeo stel “Dowe Ore” vry

Blitsoorsig: Johannesburg-gebaseerde alternatiewe electro-rock trio Go The Rodeo het hul eerste Afrikaanse lied "Dowe Ore" vrygestel, wat die ernstige impak van renoster stroping en onwettige wildhandel in Suid Afrika uitbeelding. Die lied en video is 'n sterk omgewingsbewustheid boodskap wat sanger Corné van Niekerk persoonlik geskryf het.

Henno KrugerBy Henno KrugerMay 1, 2020No Comments2 Mins Read Music News 52 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Johannesburg gebaseerde alternatiewe electro-rock trio, Go The Rodeo, het hul debuut Afrikaanse enkelsnit, “Dowe Ore”, gepaard met ‘n aandag trekkende video vrygestel.

Dit beklemtoon die verwoesting wat renoster stroping en onwettige wildhandel in Suid Afrika saai, die kwellende uitbeeldings voorsien ‘n weldeurdagte agtergrond vir ‘n ware Suid Afrikaanse meesterstuk.

Go The Rodeo - Dowe Ore

Go The Rodeo Sanger en kitaarspeler Corné van Niekerk lewer kommentaar oor die inspirasie vir “Dowe Ore”

“Die idee was om afstand te neem van my ego, en ‘n probleem te benader wat ons almal affekteer, veral as Suid Afrikaners. As ‘n groep het ons nog altyd ‘n sterk standpunt teen stroping gehad, en ons wou hierdie geleentheid aangryp om  omgewingsbewustheid te versprei.”

“Ek dink dat mense al hoe meer ongevoelig is teenoor stroping en ander omgewings probleme, daarom het ek besluit om rolle om te ruil, in die hoop dat mense beter daarmee kan resoneer.”

NetfloristOfferforge

YouTube video player

“Die idee om in Afrikaans te skryf is baie persoonlik vir my, en ek het my tyd gevat om die lirieke te verfyn sodat dit nie generies of afgesaag voor kom nie. Baie mense sal nie Afrikaans verstaan nie, maar ek glo dat die musiek video a globale boodskap het.”

Go The Rodeo se “Dowe Ore” is nou beskikbaar op alle digitale platforms.

Dowe Ore - Go The Rodeo

In my opinie is dat “Dowe Ore” defnitief een van die beste Afrikaanse liedjies wat in 2020 uitgereik is. Nie sleg vir ‘n band wat gewoonlik musiek in Engels uitreik nie. Ek is nuuskierig om te sien of die laaities vir ons nog Afrikaanse liedjies gaan vrystel. Dit mag dalk net ‘n goeie ding wees…

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

NetfloristOfferforge

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Lucky Break Releases “Pictures Of Herself” Video

    Lucky Break
    Music Videos 29 May 2026
  • Royal Blood: 26 Interesting Facts You Might Not Know

    Royal Blood
    Music Facts 10 Sep 2026
  • Jack White December 2026 South African Tour: All The Deets

    Jack White December 2026 South African Tour: All The Deets 1
    Upcoming Events 7 Sep 2026
  • Francois van Coke & Zaan Sonnekus Reik “Lewe” Uit

    Francois van Coke en Zaan Sonnekus
    Music Videos 28 Aug 2026

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Go The Rodeo Indie New Music Rock
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Ama Top Dawgz
    Ama Top Dawgz Release New Single: “Khuthaza Abafwethu”
    September 14, 2026
  • Sentiment - Ek Wil Jou Sien
    Sentiment Reik Debuut Enkelsnit Uit: “Ek Wil Jou Sien”
    September 14, 2026
  • Booshle G
    Booshle G. lets love lead on new single: “Miracle”
    September 14, 2026
  • Keep Guessing Charlie Band
    Keep Guessing Charlie Releases New Single: “Hey Now”
    September 11, 2026
  • Mila Smith
    Mila Smith Releases Debut Album: “Not My Circus”
    September 11, 2026
  • Kelly Khumalo
    Kelly Khumalo Releases New Single: “Merry Go Round”
    September 11, 2026
  • Donkerbaai
    Donkerbaai Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Net Ek en Jy”
    September 11, 2026
  • Southern Wild
    Southern Wild sign to Just Music for Long-awaited 2nd Album
    September 9, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,299
Rock 614
Useful Tips 563
Afrikaans 517
Cape Town 337
USA 336
Pretoria 305
Johannesburg 291
Festivals 199
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.