Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Artist/Band Interviews » ‘n Vinnige Geselsie met Kobus De Kock Jnr

‘n Vinnige Geselsie met Kobus De Kock Jnr

Blitsoorsig: Kobus De Kock Jnr., hoofzanger van die ikooniese rock groep The Black Bones, is vir die derde keer deel van Blood Brothers. Hierdie jaar se show vind vir die eerste keer plaas by Good Luck Bar in downtown Johannesburg en sluit nege ander talented musikante in. Kobus belooft absolute mallegeid en dik slabs rock n roll, en beklemtoon dat dit een van die lekkerste ruk en rol shows in die land is.

Henno KrugerBy Henno KrugerSeptember 7, 2017No Comments2 Mins Read Artist/Band Interviews 133 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Kobus De Kock Jnr. is een van die amazing mense wat deel gaan wees van Blood Brothers 2017. Hierdie jaar se edisie word vir die eerste keer gehou by die Good Luck Bar in downtown Johannesburg.

'n Vinnige Geselsie met Kobus De Kock Jnr 5

Kobus De Kock Jnr. is die hoofsanger van The Black Bones. Hierdie Ikoniese Suid-Afrikaanse rock groep is al vir ‘n hele paar jaar aan die gang en het al rock fans dwarsoor die land weggeblaas met hulle energieke live performances. Hulle het in 2013 die MK Award gewen vir Beste Live Act in Suid-Afrika en het al by omtrent elke musiekfees in die land opgetree.

Kobus De Kock Jnr. is hierdie jaar vir die 3de keer deel van die Blood Brothers line-up. Die ander nege mense wat deel is van hierdie bevange show die jaar is Francois van Coke (Fokofpolisiekar), Albert Frost, Chris Van Der Walt (The Black Cat Bones, Boargazm, Pitvirus, Jonathan Peyper Trio), Jason Hinch (Boargazm), Garth Barnes (Tweak, Crash Car Burn), Hanu De Jong (The Narrow, Not My Dog), Jaco Mans (Tidal Waves, The Ultranatives, SADC), Jason Oosthuizen (Van Coke Kartel, The Black Cat Bones, Lost&Found) en Loandi Boersma (Cortina Whiplash).

Ek het ‘n rukkie terug met Kobus gesels oor Blood Brothers en so paar ander goedjies, hier is wat hy te sê gehad het:

NetfloristOfferforge

Wat is jou gunsteling ding van die Good Luck Bar?

Ek geniet die Good Luck Bar vanwee die feit dat daar ‘n moerse diverse klomp kunstenaars is wat daar deur beweeg. Gareth Wilson en sy span daar het hulle ore op die grond en sorg dat daar gereeld vars talent deur Newtown kom. Dis ook ‘n lekker groot spasie en dit kan heelwat dansende lyfies akkomodeer.

Wat kan ons verwag van jou kant af by Blood Brothers 2017?

Absolute mallegeid. Ystervark penne. R.E.M. Dik slabs rock n roll. Bier.

NetfloristOfferforge

Hoekom moet mense na Blood Brothers 2017 toe gaan?

Benewens die feit dat dit vir ‘n goeie doel is, is dit een van die lekkerste ruk en rol shows in die land!

'n Vinnige Geselsie met Kobus De Kock Jnr 6

Ek wil hierdie geleentheid gebruik om vir Kobus te bedank vir hierdie onderhoud. Ek wens hom en die res van sy rock ‘n roll boeties (en sussie) als van die beste toe met Blood Brothers 2017. As jy nog nie kaartjies het nie, kry joune HIER.

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Interviews kategorie op Running Wolf’s Rant.

NetfloristOfferforge

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Luna Paige “Die Reisigers” Toer: Als Wat Jy Moet Weet

    Luna Paige - Die Reisigers Toer
    Upcoming Events 5 Oct 2026
  • Sean Paul December 2026 South African Tour: All The Deets

    Sean Paul December 2026 South African Tour: All The Deets 7
    Upcoming Events 14 Sep 2026
  • Dave Koz January 2027 South African Tour: All The Deets

    Dave Koz
    Upcoming Events 5 Sep 2026
  • Riverdance 30 – The New Generation: April 2027 SA Tour Deets

    Riverdance 30 - The New Generation: April 2027 SA Tour Deets 8
    Upcoming Events 5 Aug 2026

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Blood Brothers Kobus De Kock Jnr Pretoria South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Carol-Ann Meltzer - Khazimula
    An Extensive Interview with Carol-Ann Meltzer (Khazimula)
    July 10, 2026
  • GAZ
    An Interview With GAZ
    April 22, 2026
  • The Fismits Mark Biagio
    An Interview with Mark from The Fismits
    March 30, 2026
  • Anton Edwards Artist
    An Interview with Anton Edwards
    February 23, 2026
  • Michael Ferguson
    An Interview with Michael Ferguson
    December 9, 2025
  • ABFAB
    An Interview with ABFAB
    November 26, 2025
  • Jaakie
    ‘n Onderhoud met Jaakie
    October 11, 2025
  • Dani Villé
    ‘n Onderhoud met Dani Villé
    August 14, 2025
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,325
Rock 617
Useful Tips 565
Afrikaans 525
Cape Town 343
USA 337
Pretoria 305
Johannesburg 292
Festivals 201
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.