Afrikaanse kunstenaar Zoé se nuwe enkelsnit “My Hede” verken die spanning tussen droomnajaag, uitbranding en selfvergifnis met ‘n skerp rock-klank.
Browsing: Zoe
Zoé se nuwe liedjie “Insecure Meisies” het viral gegaan op TikTok met ‘n kragtige boodskap oor boeliegedrag, selfwaarde en die druk om in te pas.
Zoé se nuwe enkelsnit “Golwe” neem luisteraars op ‘n eerlike reis van selfontdekking terwyl sy haar tuisdorp verlaat om musiekdrome na te jaag.
Zoé se nuwe enkelsnit “Lief hê” gaan oor die eerste fase van verlieftheid en die gevoel dat hierdie liefde virewig gaan hou.
Zoé se debuut enkelsnit “Crazy Meisie” is nou uit. Die liedjie dra ‘n boodskap dat jong dames genoeg is soos hulle is en hoef hulle goedkeuring van niemand anders nodig nie.




