Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » Angie oeh reik nuwe enkelsnit uit: “M.O”

Angie oeh reik nuwe enkelsnit uit: “M.O”

Blitsoorsig: Angie oeh se loopbaan het vlug opgewinde ná haar debuut kortalbum Sex in Afrikaans. Sy het nou haar tweede EP Mooiste Meisies aangekondig en sal elke twee week 'n nuwe snit vrystel. Die eerste track "M.O." is nou uit, en die EP word vervaardig deur Peach van Pletzen en sal gaan oor seks, dwelms, liefde en gevoelens.

Henno KrugerBy Henno KrugerSeptember 1, 2022No Comments2 Mins Read Music News 47 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Mompel kletsrymer, Angie oeh, het ‘n vuurhoutjie aangesteek en nou kyk sy hoe dinge ontplof vir haar. Kort op die hakke van haar debuut kortalbum, Sex in Afrikaans, se vrystelling het Angie ‘n gesogte rol in ‘n Jägermeister TV advertensie gekry. Plus, haar enkelsnit, “Dis Jou Wyfie REMIX” feat. Loufi word gebruik in die derde episode van die Netflix reeks, Ludik.

En net toe almal begin dink “wat nou volgende?”, kondig Angie haar tweede kortalbum, Mooiste Meisies, aan. Sy sal elke twee week ‘n splinternuwe enkelsnit vrystel wat sal ophou na die vrystelling van haar 5-snit kortalbum getiteld Mooiste Meisies.

Angie Oeh - Andre Badenhorst

“M.O.” is die eerste enkelsnit vanaf Angie oeh se Mooiste Meisies EP af en is nou uit!

“’M.O.’ is vir my ‘n dope song, en ‘n nice entryway na my nuwe EP, Mooiste Meisies. Alhoewel ek sing oor titties en booty’s, sing ek ook oor my gevoelens. Die lyn ‘al wat die mense soek is ‘n fokken show nou’ beteken vir my baie, want mense vergeet partykeer dat daar ‘n mens agter die persona is. Ek hoop almal vibe met die beat, flow en lirieke so baie soos wat ek doen.” vertel Angie oeh.

Angie oeh reik nuwe enkelsnit uit: "M.O" 3

Angie oeh gaan die 15de September, 29ste September, 13de Oktober en 27ste Oktober die ander snitte van die EP uitreik, so maak seker dat jy jou ogies oophou op jou gunsteling musiekstroom platform. Die EP is vervaardig en opgeneem deur Peach van Pletzen by Planet Awesome.

IQ AcademyOfferforge

“Die EP gaan oor seks, dwelms, liefde, gevoelens, alles paired met ‘n vet bassline. Enjoy guys. Love you, aweh!” sê Angie oeh

Luister “M.O” hier onder:

YouTube video player

Jy kan “M.O” HIER stroom / download.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

NetfloristOfferforge

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Angie oeh leef voort met 14 nuwe liedjies en ’n musiekvideo

    Angie Oeh - Wyfie
    Music News 20 Aug 2024

    Angie oeh se nuwe klankbaan met 14 liedjies vir die Showmax-reeks Wyfie word hierdie maand vrygestel, een jaar na haar dood aan kanker.

    “Spoor”(Angie oeh se laaste opgeneemde lirieke) vrygestel

    Angie oeh en Peach Van Pletzen
    Music News 12 Sep 2023

    Angie oeh se laaste opname "Spoor" is met Peach van Pletzen opgeneem twee weke voor haar dood aan kanker, vrygelaat as huldeblyk.

  • Afrikaans Mumble Rapper Angie oeh: Dead at 24

    Angie oeh
    Music News 21 Aug 2023

    Afrikaans mumble rapper Angie oeh passed away on Saturday at age 24, just days after being diagnosed with stage 4 cancer.

    Angie oeh: 13 Interesting Facts You Didn’t Know

    Angie oeh
    Music Facts 20 Aug 2023

    Learn 13 fascinating facts about Angie oeh, the Afrikaans rapper who made waves in South Africa before passing away in August 2023.

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Angie oeh Pretoria South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

IQ AcademyOfferforge
Nog Artikels
  • Strongboi
    Neo-Psych Duo Strongboi Release New Single
    August 4, 2026
  • Alyssa Grace
    Folk-Pop Phenomena Alyssa Grace Releases Debut EP
    August 4, 2026
  • GoodLuck
    GoodLuck Return With Powerful Release: “Last Deep Breath”
    August 3, 2026
  • Jamie-Lee Sexton - Wild Electric Featured
    New Single “Wild electric” unleashed by Jamie-Lee Sexton
    August 1, 2026
  • Scatterlings - Johnny Clegg Reimagined
    “Scatterlings”: A New Generation Reimagines Johnny Clegg
    August 1, 2026
  • Blush - Pose
    With “Pose”, Blush is searching for connection
    August 1, 2026
  • Jann Klose and Marcella Detroit
    Jann Klose & Marcella Detroit Drop “Hurting Nobody”
    July 27, 2026
  • Somi
    Somi Releases New Single: “So You Want To Be A Woman”
    July 24, 2026
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,253
Rock 611
Useful Tips 562
Afrikaans 510
Cape Town 333
USA 331
Pretoria 303
Johannesburg 286
Festivals 197
UK 179
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.