Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel” Video
  • Ancient Egypt: 20 Interesting Facts You Might Not Know
  • VOLK & Francois van Coke Reik “Groen en Goud” Uit
  • 10 Top Award-Winning African Films You Can Stream for Free
  • “Out of Mined” Highlights Need to Protect West Coast
  • Charlie Harris Releases New Single: “I Don’t Want It”
  • Khazimula Finds Hope with New Single: “‘On a Dream”
  • 6 Winter Fitness Tips from Rozanne McKenzie
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Artist/Band Interviews » Van Pletzen: ‘n Vinnige geselsie voor Mieliepop 2018

Van Pletzen: ‘n Vinnige geselsie voor Mieliepop 2018

Henno KrugerBy Henno KrugerFebruary 13, 2018No Comments2 Mins Read Artist/Band Interviews 41 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Van Pletzen het laasjaar hul verskyning gemaak in die SA Music Scene en vinnig die wenkproue laat oplig met hulle parodiese en unieke Afrikaanse elektroniese musiek. Die duo het laas jaar hulle eerste show gespeel by Oppikoppi en hulle gaan ook nou in Maart die jaar by Mieliepop speel in Mpumalanga.

Ek het onlangs met die laaitjies van Van Pletzen gepraat via e-mail oor so paar dingetjies. Hier is wat hulle te se gehad het.

Van Pletzen: 'n Vinnige geselsie voor Mieliepop 2018 5

Waarmee hou Van Pletzen hulle self deesdae mee besig?

Ons is besig om die album klaar te maak en natuurlik is ons altyd ook legeh. (Ja laaities, julle is nogal legeh as jy my vra)

Hoe sal julle julle musiek styl beskryf aan iemand wat dit nog nie gehoor het nie?

Kak lekker vibes. (Dis presies hoe ek dit ook sal beskryf).

In julle opinie, wat sal die coolste SA celebrity deathmatch wees en hoekom?

Gareth Wilson en Helen Zille! Ziller vs Ziller! (Dis actually iets wat ek graag sal wil sien. Ek wonder wie sal wen?)

NetfloristOfferforge

Van Pletzen: 'n Vinnige geselsie voor Mieliepop 2018 6

Hoeveel beats per minute moet gehandhaaf word in a liedjie om seker te maak dat mense dans en hoekom?

Ons kan mense laat dans op enigiets vanaf 40 BPM tot 220 BPM. (So mens kan skoffel op julle musiek? Lekker!)

Wat kan ons verwag van julle set af by Mieliepop 2018?

Die beste tyd van jou lewe! (Thanks ouens, ons maak ons self gereed om te vibe en bons saam met julle).

Ek wil van die geleentheid gebruik maak om vir die Van Pletzen laaities te bedank vir hierdie vinnige onderhoudjie en ek wens hulle als van die beste toe met hulle set by Mieliepop 2018. As jy nie hulle musiek ken nie, lees hierdie artikel wat ek laas jaar gedoen het op RWR.

As jy nog nie kaartjies vir hierdie amazing fees het nie, kry dit op die fees se offisiële webwerf.

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music kategorie op Running Wolf’s Rant.

📬 Sluit by die Wolf Pack aan 🐺 Ondersteun Ons

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Van Pletzen
    Van Pletzen: ‘n Onderhoud voor Park Acoustics
  • Van Der Aven
    Van Der Aven: ‘n Vinnige Onderhoud voor KKNK
  • Kobus De Kock Jnr
    ‘n Vinnige Geselsie met Kobus De Kock Jnr
  • Dawie_de_Jager_DDJ_Color-8579-2
    ‘n Vinnige Geselsie met Dawie De Jager

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

NetfloristOfferforge
Afrikaans Electro Mieliepop Pretoria South Africa Van Pletzen
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
In Geval Jy Dit Gemis Het…
  • GAZ
    An Interview With GAZ
    April 22, 2026
  • The Fismits Mark Biagio
    An Interview with Mark from The Fismits
    March 30, 2026
  • Anton Edwards Artist
    An Interview with Anton Edwards
    February 23, 2026
  • Stellenbosch International Chamber Music Festival
    Stellenbosch International Chamber Music Festival 2026
    May 25, 2026
  • J. Cole South African Tour 2026
    J. Cole Live @ FNB Stadium: 12 December 2026
    February 23, 2026
  • Oskido's Big Day Out 2026
    Oskido’s Big Day 2026: Twice The Music & Energy
    June 28, 2026
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release "Angel" Video 7
    Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel” Video
    July 9, 2026
  • Ancient Egypt
    Ancient Egypt: 20 Interesting Facts You Might Not Know
    July 6, 2026
  • VOLK & Francois van Coke Reik "Groen en Goud" Uit 8
    VOLK & Francois van Coke Reik “Groen en Goud” Uit
    July 6, 2026
NetfloristOfferforge
Popular Articles
Georgetown

My 2 cents on the 2nd last edition of Park Acoustics for 2017

November 4, 201731 Views
Muse Band

Muse Releases Immersive New Album: “The Wow! Signal”

July 1, 202629 Views
Millennium Band

Millennium Laat Die Wiele Rol Met “Gly Mamma Gly”

July 1, 202627 Views
Charlie Harris

Charlie Harris Releases New Single: “I Don’t Want It”

July 3, 202626 Views
Recent Comments
  • Henno Kruger on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Howard Barber on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Henk Van Der Schyf on Dr Khumalo: An Interview Before Park Acoustics
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
Categories
Entertainment
3,363 ▼
Music 2,589
Events 242
Interviews 223
Gaming 96
Streaming 87
Humor 48
Movies 33
Television 25
Advertising 20
Featured
582
Hacks
501
Facts
465 ▼
Music Facts 151
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
225
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.