Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Ontmoet Van Pletzen

Ontmoet Van Pletzen

Blitsoorsig: Van Pletzen is 'n opwindende nuwe Afrikaanse projek deur Peach van Pletzen en Matthieu Auriacombe. Die twee het besluit om iets soos hierdie te skep oor 'n paar koue biere, met 'n missie om die wêreld 'n beter plek te maak. Hulle debuutvideo Eiland Styl is verfilm deur PJ Kotze en het reeds die aandag van Oppikokpi gekry vir hierdie jaar se fees.

Henno KrugerBy Henno KrugerJuly 3, 2017No Comments2 Mins Read Music Videos 91 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Van Pletzen is ‘n prettige nuwe Afrikaanse projek deur Peach van Pletzen (Bittereinder / Yesterday’s Pupil) en Matthieu Auriacombe (Hello Beautiful / Beach Party).

In hierdie tye van onrus, is dit Van Pletzen se missie om die wêreld ‘n beter plek te maak deur hul lekker vibes te versprei en om jou ‘n baie, baie goeie tyd te wys.  Hulle neem hulself nie te ernstig op nie en glo dat jy ook nie moet nie.

Ontmoet Van Pletzen 3

Soos die meeste goeie dinge is Van Pletzen oor ‘n paar koue biere gekonseptualiseer.

“Ek wou die laaste twee jaar of so al iets in Afrikaans doen, ek het goed geskryf maar niks het soos ek gevoel nie; alles was geforseerd.  Een middag sit ek en Makkie en drink ‘n paar biere en het besluit om so ‘n feel good vibe te try.  Ek het begin skryf en my chi gevind, dit was ‘n k*k lekker vibe.  Ek is mal oor humor en die projek gee my die outlet om humor te kan gebruik met musiek wat cool is en waarop ek en Makkie baie trots is,” vertel Peach.

NetfloristOfferforge

Van Pletzen kry hul partytjie aan die gang met die vrystelling van hul eerste enkelsnit en musiek video, Eiland Styl. Die musiek video is verfilm deur PJ Kotze van Bonanza Films.

Soos jy kan sien, het hulle so ‘n lekker vibrasie dat Oppikoppi hulle sommer bespreek het vir hierdie jaar se fees (sonder dat hulle ooit al ‘n vertoning gelewer het en nog voordat hulle hierdie video vrygestel het). Kry Eiland Styl op iTunes & Apple Music.

Dis great om bietjie iets vars in Afrikaans te hoor en ek sien uit om hulle die jaar by Oppikoppi te sien, want ek dit gaan ‘n great party wees.

Wees op die uitkyk vir opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

NetfloristOfferforge

 

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Nuwe Van Pletzen Musiek Video uitgereik

    Van Pletzen - Goud_by PJ Kotze
    Music Videos 21 Aug 2017
  • An Interview With Hello Beautiful

    hello-beautiful
    Artist/Band Interviews 26 Sep 2016
  • Donkerbaai Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Net Ek en Jy”

    Donkerbaai
    Music Videos 11 Sep 2026
  • “Spoor”(Angie oeh se laaste opgeneemde lirieke) vrygestel

    Angie oeh en Peach Van Pletzen
    Music News 12 Sep 2023

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Matthieu Auriacombe Peach van Pletzen South Africa Van Pletzen
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Celeste Swift
    Celeste Swift Releases New Single: “What If You Had Stayed?”
    October 2, 2026
  • Francois van Coke & Hunter Kennedy_Aksie Braai_Photo credit Jacques van Rensburg
    Francois van Coke & Hunter Kennedy Reik “Aksie braai” Uit
    September 28, 2026
  • Future Radio & Pedro Barbosa Release "Better Off Alone" 4
    Future Radio & Pedro Barbosa Release “Better Off Alone”
    September 25, 2026
  • Anrich - Ek Onthou
    Anrich Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Ek Onthou”
    September 22, 2026
  • Ricus Nel
    Ricus Nel roer dinge met nuwe enkelsnit: “Roer My”
    September 22, 2026
  • Nicholis Louw
    Nicholis Louw Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Bokkie”
    September 22, 2026
  • Leoné
    Leoné Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Hakkkk In”
    September 17, 2026
  • Ama Top Dawgz
    Ama Top Dawgz Release New Single: “Khuthaza Abafwethu”
    September 14, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,322
Rock 617
Useful Tips 565
Afrikaans 525
Cape Town 342
USA 337
Pretoria 305
Johannesburg 292
Festivals 201
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.