Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Nuwe Van Pletzen Musiek Video uitgereik

Nuwe Van Pletzen Musiek Video uitgereik

Blitsoorsig: Meet Van Pletzen, an exciting new Afrikaans music duo featuring Peach van Pletzen and Matthieu Auriacombe. They're shaking up the music landscape with world-class production, humor, and satire. Their latest video Goud is a hilarious take on a night out in Johannesburg, following the pair club-hopping in an Uber. The video perfectly captures their philosophy that the journey matters more than the destination.

Henno KrugerBy Henno KrugerAugust 21, 2017No Comments2 Mins Read Music Videos 70 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Goeie nuus! Die nuwe Afrikaanses atiriese duo, Van Pletzen, het in Junie 2017 nuwe lewe in die musieklandskap geblaas met die vrystelling van hulle lekkker musiek video,Eiland Styl.

Van Pletzen bestaan uit Peach van Pletzen (Bittereinder / Yesterday’s Pupil) en Matthieu (Makkie) Auriacombe (Hello Beautiful / Beach Party). Van Pletzen maak gebruik van humor en satire in hul musiek, maar dit beteken nie dat dit ‘n grap is nie. Hulle bied wêreldklas produksiewaarde wat luisteraars laat lag en dink en dit terwyl hulle lekke rsaam dans op die musiek.

Van Pletzen het op ‘n hoë noot afgeskop toe Oppikoppi hulle bespreek het vir hierdie jaar se fees nog voordat hulle hul eerste musiek video vrygestel het. Die manne laat die lekker tye verder loop met die vrystelling van hulle tweede musiek video,Goud.

Nuwe Van Pletzen Musiek Video uitgereik 3

Goud is Van Pletzen se sosiale kommentaar op ‘n aand uit in die Stad van Goud met dié twee wat jol en van klub to klub rol in die agterkant van ‘n Uber.  Dit is sonder twyfel die meeste pret wat op die agtersit plek van ‘n Uber te kry is.

NetfloristOfferforge

“Dis die reis wat tel, nie die eind bestemming nie.  Ons het uitgegaan om te party in Johannesburg en het opgeëindig om net van plek tot plek te ry en die beste tye in die agterkant van ‘n Uber te hê.  Dis amper soos ‘n reis na nêrens, want al wat tel is nou,” sê Peach.

Kyk die awesome video hier onder, ek is amper nou lus om in ‘n Uber kilm en ek dink julle sal ook dit wil doen…

Ek weet nie van julle nie, maar ek wil baie graag hulle hierdie jaar by Oppikoppi check, ek’s moer nuuskierig om te sien wat hulle gaan maak…

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

NetfloristOfferforge

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Donkerbaai Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Net Ek en Jy”

    Donkerbaai
    Music Videos 11 Sep 2026
  • “Spoor”(Angie oeh se laaste opgeneemde lirieke) vrygestel

    Angie oeh en Peach Van Pletzen
    Music News 12 Sep 2023
  • Van Pletzen Reik 5de Album Uit: “Benaaihilism”

    Van Pletzen
    Music News 29 Apr 2026
  • Van Pletzen Reik “Gqeberha Shake Dat Ass” Uit

    Van Pletzen 2026
    Music News 23 Apr 2026

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Electro Matthieu Auriacombe Peach van Pletzen South Africa Van Pletzen
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Ama Top Dawgz
    Ama Top Dawgz Release New Single: “Khuthaza Abafwethu”
    September 14, 2026
  • Keep Guessing Charlie Band
    Keep Guessing Charlie Releases New Single: “Hey Now”
    September 11, 2026
  • Winter Hotel - Koffiewinkel
    Winter Hotel Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Koffiewinkel”
    September 6, 2026
  • Sasha Burn
    Sasha Burn Reveals a New Side With “Mirror”
    September 5, 2026
  • Francois van Coke en Zaan Sonnekus
    Francois van Coke & Zaan Sonnekus Reik “Lewe” Uit
    August 28, 2026
  • Piper Connolly
    Piper Connolly Returns With “Unapologetic”
    August 28, 2026
  • The Bird - It's Just Begun
    The Bird Releases New Single: “It’s Just Begun”
    August 27, 2026
  • Lordkez
    Lordkez Teams Up With Kwesta for New Single “4SHO”
    August 26, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,299
Rock 614
Useful Tips 563
Afrikaans 517
Cape Town 337
USA 336
Pretoria 305
Johannesburg 291
Festivals 199
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.