Corné Pretorius het pas `n video vir sy nuutste enkelsnit “Ek wil glo” uitgereik, `n liedjie wat oor geloof en liefde handel.
Browsing: Corne Pretorius
Corné Pretorius se debuut-album “Halfvol” toon groot sukses met vyf treffer-snitte en die nuwe single “Skree” wat nou na radiostasies gestuur word.
Corné Pretorius se debuut album “Halfvol” is nou uit. Die besigheidsman het binne een jaar groot sukses bereik met sy nuwe musiek-loopbaan.
Corné Pretorius se nuwe enkelsnit “Liefde is ‘n Werkwoord” is uit, met sy vollengte album “Halfvol” wat op 24 September bekendgestel word.
Corné Pretorius se nuutste enkelsnit “Biertjies” met Die Heuwels Fantasties en Ampie is nou uit. Dit is sy vierde treffer wat op ‘n EP beskikbaar is.
Corné Pretorius praat oor sy musiekloopbaan, sy nuwe enkel “Vergewe My”, en sy ervarings tydens die 2020 lockdown.






