Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » “Ek Wil Glo”, Corné Pretorius se nuwe video is hier

“Ek Wil Glo”, Corné Pretorius se nuwe video is hier

Blitsoorsig: Popular singer Corné Pretorius has released a video for his latest single "Ek wil glo", a feel-good song mainly about love and the power of belief. Filmed by Damiane van Reenen, the video takes viewers through highlights from Pretorius's three-year music career. The track marks another release from his debut album Halfvol, following the massive success of previous hits like "Halfvol" and "Liefde is `n Werkwoord".

Henno KrugerBy Henno KrugerSeptember 7, 2022No Comments2 Mins Read Music Videos 79 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Die gewilde nuwe sanger Corné Pretorius het pas `n video vir sy nuutste enkelsnit “Ek wil glo” uitgereik. Hy vertel dat dié hoendervleis- liedjie grootendeels oor die Liefde handel. Hy voeg by: “Maar mense kan dit intepreteer soos hulle wil. Net die idee dat mens kan glo, dat enigeiets waarvoor jy wens moontlik is, is wat ek met hierdie lied wil tuisbring.”

Damiane van Reenen het die treffende video vir dié gewilde enkelsnit verfilm by Pencil en Oak in Drakenstein Mall. Die video neem Pretorius op `n terugblik-reis na al die wonderlike dinge wat die afgelope 3 jaar in sy musiekloopbaan gebeur het.

Corne Pretorius - Ek Wil Glo

Jan Bloukaas het aanvanklik die musiek vir “Ek wil glo” geskryf en dit is later verder verwerk deur Johnny de Ridder. Hunter Kennedy het ook saam aan die lirieke geskryf.

Meer inligting oor “Ek wil glo”

“Ek wil glo” is die nuutste enkelsnit vanaf Corné Pretorius se debuut-album Halfvol wat in September 2021 uitgereik. Dit bestaan uit 10 liedjies wat in samewerking met `n span gedugte plaaslike kunstenaars en musiek-vervaardigers opgeneem is.

NetfloristOfferforge

Sy grootste treffer tot dusver, die titelsnit van die album, Halfvol, het reeds `n gesamentlike luisteraars-telling van 80 miljoen op nasionale radiostasies en dié gewilde liedjie het in 2020 verskeie nommer 1 posisies bereik, insluitende Jacarandafm en Radio Helderberg.

Corne Pretorius - Ek Wil Glo Video

“Liefde is `n Werkwoord”, die liedjie wat Pretorius saam met Hunter Kennedy in 2021 opgeneem het, het die nommer 1 posisie op Bok Radio se Top 30 gehaal. Oor Bok radio se nommer 1 sê Pretorius: “In my wildste drome as `n jong seun het ek nooit gedink ek sal eendag ABBA verbysteek vir `n nommer 1 posisies op `n treffersparade nie!”

Pretorius is ook huidiglik vir “Liefde is `n Werkwoord” in Pretoria FM se Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings benoem in die kategoriee “Nuweling van die Jaar” en “Alternatiewe/Rock Liedjie van die Jaar.” Dan was daar ook nog die sukses van sy ander treffende liedjies “Vuur en Vlam”, “Vergewe My”, “Biertjies” en “Skree”, wat wys dat Corné Pretorius een van Suid-Afrika se mees opwindende Afrikaanse kustenaars is om dop te hou.

“Ek hoop almal geniet “Ek wil glo” se video” sê Pretorius. “Dit is een van my gunstelinge!”

NetfloristOfferforge

Kyk die video vir “Ek wil glo” hier onder

YouTube video player

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Corné Pretorius reik nuwe enkelsnit uit: “Skree”

    Corne Pretorius
    Music Videos 23 Nov 2021
  • Corné Pretorius reik debuut-album uit: “Halfvol”

    Corne Pretorius
    Music News 24 Sep 2021
  • Corné Pretorius stel “Liefde is ‘n Werkwoord” vry

    Corne Pretorius - Liefde is 'n Werkwoord
    Music Videos 27 Aug 2021
  • Corné, Die Heuwels Fantasties & Ampie sing oor “Biertjies”

    Corne Pretorius - Biertjies
    Music News 8 Feb 2021

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Corne Pretorius South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Celeste Swift
    Celeste Swift Releases New Single: “What If You Had Stayed?”
    October 2, 2026
  • Francois van Coke & Hunter Kennedy_Aksie Braai_Photo credit Jacques van Rensburg
    Francois van Coke & Hunter Kennedy Reik “Aksie braai” Uit
    September 28, 2026
  • Future Radio & Pedro Barbosa Release "Better Off Alone" 1
    Future Radio & Pedro Barbosa Release “Better Off Alone”
    September 25, 2026
  • Anrich - Ek Onthou
    Anrich Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Ek Onthou”
    September 22, 2026
  • Ricus Nel
    Ricus Nel roer dinge met nuwe enkelsnit: “Roer My”
    September 22, 2026
  • Nicholis Louw
    Nicholis Louw Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Bokkie”
    September 22, 2026
  • Leoné
    Leoné Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Hakkkk In”
    September 17, 2026
  • Ama Top Dawgz
    Ama Top Dawgz Release New Single: “Khuthaza Abafwethu”
    September 14, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,326
Rock 617
Useful Tips 565
Afrikaans 526
Cape Town 343
USA 337
Pretoria 306
Johannesburg 293
Festivals 201
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.