Browsing: Zaan Sonnekus

Zaan Sonnekus

Pretoria-musikus Zaan Sonnekus vrygestel sy nuwe alternatiewe folk-liedjie “Hoog”, ‘n hoopvolle goedvoel-nommer met donker lirieke wat volgende maand sy musikvideo kry.