Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » Arno Carstens Stel Nuwe Enkelsnit Vry: “Hoe Gaan Dit”

Arno Carstens Stel Nuwe Enkelsnit Vry: “Hoe Gaan Dit”

Blitsoorsig: Bekroonde sanger Arno Carstens het sy nuwe enkelsnit "Hoe Gaan Dit" vrygegee, die eerste snit vanaf sy langverwagte EP Sewe Sakke Hoop. Die aangrypende liedjie handel oor vriende wat uit Suid-Afrika geëmigreer het en die rou emosies wat dit meebring. Dit reflekteer die verlange en melankoliese gevoelens van afstand.

Henno KrugerBy Henno KrugerMarch 1, 2024No Comments2 Mins Read Music News 72 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Die bekroonde sanger en liedjieskrywer Arno Carstens keer terug weer na sy Afrikaanse wortels met sy nuwe enkelsnit “Hoe Gaan Dit”, wat op op Vrydag 1 Maart 2024 (vandag) bekend gestel is. Hierdie aangrypende liedjie, is die eerste snit vanaf Carstens se langverwagte EP Sewe Sakke Hoop, wat op 24 Mei uitgereik word.

`n Persoonlike vriend wat landuit is het Carstens geiinspireer om hierdie besonderse liedjie te skryf. “Hoe Gaan Dit” delf in die rou emosies en leemtes wat gelaat word deur vriende wat geëmigreer het.

Arno Carstens

Die gevoel van verlange word raakgevat in die melankoliese melodieë waarin Carsten die redes agter die vriend se vertrek erken, maar tog wel treur oor die afstand wat dit skep. “Hoe Gaan Dit” is `die toonaangewende snit vir die versameling van vyf nuwe liedjies wat as `n EP uitgereik gaan word.

Meer inligting oor Arno Carstens

Arno Carstens is al vir meer as drie dekades een van die mees vooraanstaande kunstenaars op die Suid-Afrikaanse musiektoneel. As voorsanger van die baanbrekers-groep Springbok Nude Girls asook `n suksesvolle solo kunstenaar, het Carstens oor die jare groot sukses plaaslik, sowel as internasionaal bereik.

NetfloristOfferforge

Sy indrukwekkende diskografie strek oor 15 albums wat hom, onder andere, verskeie gesogte SAMA Musiektoekennings besorg het. Carstens se vorige album Die Aandblom 13, was `n Afrikaanse juweel. Dit was `n eerbetoning aan sy grootwordjare en en dit het gespreek van sy besonderse vermoë om verhale van liefde, ontwaking en verandering in betekensisvolle liedjies te omskep.

Die Sewe Sakke Hoop EP wat in Mei uitgereik word, bied `n vars perspektief en nuwe stories. Dit handel tematies oor die konstante veranderinge wat ons is die lewe en ons omstandighede ervaar. Hoe om te navigeer met die pendulum wat heen en weer swaai, sodat eindelose hoop op `n beter toekoms altyd bly voortspruit.

Arno Carstens vertel ons meer oor “Hoe Gaan Dit”

“Hierdie liedjie konfronteer die leegheid wat gelaat word deur vriende en geliefdes wat Suid-Afrika verlaat. Dit is `n ode wat ek geskryf het aan diegene wat ons op hierdie manier verloor het en dit lewer kommentaar oor die werklike impak van sulke drastiese afstande op vriendskappe.”

Jy kan “Hoe Gaan Dit” HIER stroom / aflaai.

NetfloristOfferforge

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Arno Carstens Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Sprokie”

    Arno Carstens by Deborah Rossouw
    Music Videos 10 May 2025
  • Arno Carstens Reik Nuwe EP Uit: “Sewe Sakke Hoop”

    Arno Carstens in 2024
    Music News 7 Jun 2024
  • Kilian Wes & Arno Carstens Release “Fascinated”

    Kilian Wes ft Arno Carstens
    Music News 13 May 2024
  • Albert Frost Shares Stunning Video for ‘Storms are Breaking”

    Albert Frost - Storms Are Breaking
    Music Videos 22 Apr 2022

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Arno Carstens South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Nog Artikels
  • Kabaal Klankbaan
    Kabaal Klankbaan Keer Terug Met “Weer Probeer”
    August 29, 2026
  • Maustrack
    MAUStrack Launches to Give SA Music Creators Royalty Visibility
    August 27, 2026
  • Tim Hendricks
    Tim Hendricks Releases New Track: “After Midnight”
    August 26, 2026
  • Audiomack
    Audiomack deepens its commitment to South Africa
    August 25, 2026
  • Amy Tjasink
    Amy Tjasink turns Deep South memories into “Valley Girl”
    August 24, 2026
  • Lady Zamar
    Lady Zamar returns with new single: “RomantiQUE”
    August 24, 2026
  • Ben Rodrigues turns real-life story into “A Girl Like You” 1
    Ben Rodrigues turns real-life story into “A Girl Like You”
    August 14, 2026
  • Max More Releases New Single: "Cherry" 2
    Max More Releases New Single: “Cherry”
    August 14, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,279
Rock 613
Useful Tips 563
Afrikaans 514
USA 333
Cape Town 333
Pretoria 303
Johannesburg 287
Festivals 197
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.