Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » Jako Meyer Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Ballito”

Jako Meyer Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Ballito”

Blitsoorsig: Jako Meyer se nuwe enkelsnit "Ballito" is 'n rustieke liedjie oor liefde en herinneringe in die bekende kusplaas. Geskryf met Johan Viljoen en opgeneem in Potchefstroom, wou die duo die nostalgie van "Ballito" vasvang. Die liedjie is ideaal vir almal met herinneringe van die dorp, hetsy met vriende, familie of jou liefde.

Henno KrugerBy Henno KrugerAugust 16, 2024No Comments2 Mins Read Music News 77 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Augustus 2024 sien die vrystelling van ’n nuwe enkelsnit vanaf Jako Meyer, genaamd “Ballito”. “Ballito” kom na die vrystelling van sy vorige enkelsnit, “Oor My Voete Val” in April vanjaar.

Jako Meyer beskryf “Ballito” as een van sy gunsteling plekke

Hy het die liedjie in Junie 2024 neergepen met die liefde tussen mense en ’n goeie tyd in “Ballito” as inspirasie.

Jako Meyer

“Ek is baie lief vir “Ballito”. Die idee van die see, naglewe en die liefde en herinneringe tussen mense is vir my magies.” sê Jako.

’n Lekker luisterliedjie met ’n opsetlik rustiger aanslag as wat aanhangers gewoond is van Jako Meyer, is juis geskryf vir almal met ’n liefde vir “Ballito” – ’n plek war jy vir ’n oomblik kan vergeet en jou beste lewe leef met net goeie tye.

NetfloristOfferforge

Opgeneem in Potchefstoom saam met Johan Viljoen wat ook help skryf het aan die liedjie – wou die duo juis die nostalgie van “Ballito” vasvang met die rustiger effek van die nuwe enkelsnit:

“”Ballito” is vir almal wat herinneringe het van die dorp, of nog gaan maak, hetsy saam met vriende, familie, of die liefde van jou lewe.” sê Jako.

Jy kan “Ballito” HIER stroom / aflaai.

Jako Meyer skiet tans as akteur aan die kykNET reeks, Diepe Waters. Sy tweede vollengte album, Singergie in die Aande, sal op 25 Oktober vanjaar vrygestel word.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

NetfloristOfferforge

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Jako Meyer Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Wakker Lewe”

    Jako Meyer
    Music News 11 Feb 2026
  • Jako Meyer stel nuwe enkelsnit vry: “Oor My Voete Val”

    Jako Meyer
    Music News 26 Apr 2024
  • Wil jy liedjies skryf? Maroela Media & Skryfnet kan help!

    Liedjie Skryf
    Music News 11 Apr 2024
  • Jako Meyer Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Pilanesberg”

    Jako Meyer
    Music News 28 Jul 2023

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Jako Meyer
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Mila Smith
    Mila Smith Releases Debut Album: “Not My Circus”
    September 11, 2026
  • Kelly Khumalo
    Kelly Khumalo Releases New Single: “Merry Go Round”
    September 11, 2026
  • Southern Wild
    Southern Wild sign to Just Music for Long-awaited 2nd Album
    September 9, 2026
  • Shortstraw
    Shortstraw Releases New EP: “Everything In Between”
    September 7, 2026
  • Lyra K
    Lyra K Releases Debut Album: “Seasons”
    September 4, 2026
  • Kabaal Klankbaan
    Kabaal Klankbaan Keer Terug Met “Weer Probeer”
    August 29, 2026
  • Maustrack
    MAUStrack Launches to Give SA Music Creators Royalty Visibility
    August 27, 2026
  • Tim Hendricks
    Tim Hendricks Releases New Track: “After Midnight”
    August 26, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,294
Rock 614
Useful Tips 563
Afrikaans 516
USA 336
Cape Town 336
Pretoria 304
Johannesburg 290
Festivals 199
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.