Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » Jako Meyer stel nuwe enkelsnit vry: “Oor My Voete Val”

Jako Meyer stel nuwe enkelsnit vry: “Oor My Voete Val”

Blitsoorsig: Jako Meyer is back with new music. After a busy period working on acting projects, he's released his first single of 2024 called "Oor My Voete Fall". The upbeat track was recorded in February in Potchefstroom and produced by Johan Viljoen, with help from Deon Meiring on writing. Meyer describes it as a feel-good song with catchy guitars, lyrics and melodies, designed to appeal to listeners of all ages without being overly complex.

Henno KrugerBy Henno KrugerApril 26, 2024No Comments2 Mins Read Music News 77 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Vandag sien die vrystelling van Jako Meyer se eerste nuwe enkelsnit vir die jaar, genaamd “Oor My Voete Val”. Jako Meyer het ’n besige paar maande as akteur agter te die rug – waartydens hy ’n hele paar advertensies geskiet het en ook ’n draai op Green Planet Productions se Tweede Skoot gemaak het.

Maar iewers aan die begin van 2024 het die inspirasie vir en behoefte aan musiek skryf weer aan sy deur kom klop.

Jako Meyer

Jako Meyer vertel ons oor die laaste paar maande

“Ek dink met my besige skedule het ek het vir seker bietjie ‘writersblock’ beleef, en gelukkig het hierdie lekker lied homself aan my kom voorstel.”

“Ek dink ek het oor die algemeen die behoefte om meer upbeat songs te skryf. Baie van my vorige liedjies is maar ballades, en ek voel ek is weer in ‘n fase in my lewe waar ek die mooi en die lekker in dinge kan raaksien.”

NetfloristOfferforge

“Oor My Voete Val” is in Februarie in Potchefstroom opgeneem en is vervaardig deur Johan Viljoen van Hoogtepunt Productions. Johan en Deon Meiring het ook hand bygesit met die skryf van die liedjie.

Met treffende kitare, lirieke en melodieë en Jako Meyer se kenmerkende groot kore, beskryf hy sy nuutste enkelsnit as ’n ‘goeie tyd’.

Liries is dit nie te diep of ingewikkeld nie, en hy wou spesifiek ’n liedjie skryf waarna mense lekker kan luister en waarby oud en jonk kan aanklank vind.

“Daar is altyd daardie een persoon wat jou oog vang. Oor my voete val gaan oor daardie persoon.” sê Jako Meyer.

NetfloristOfferforge

Jy kan “Oor My Voete Val” HIER stroom / aflaai.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Jako Meyer Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Wakker Lewe”

    Jako Meyer
    Music News 11 Feb 2026
  • Jako Meyer Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Ballito”

    Jako Meyer - Daar Wil Ek Wees
    Music News 16 Aug 2024
  • Wil jy liedjies skryf? Maroela Media & Skryfnet kan help!

    Liedjie Skryf
    Music News 11 Apr 2024
  • Jako Meyer Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Pilanesberg”

    Jako Meyer
    Music News 28 Jul 2023

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Jako Meyer South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Nog Artikels
  • Lyra K
    Lyra K Releases Debut Album: “Seasons”
    September 4, 2026
  • Kabaal Klankbaan
    Kabaal Klankbaan Keer Terug Met “Weer Probeer”
    August 29, 2026
  • Maustrack
    MAUStrack Launches to Give SA Music Creators Royalty Visibility
    August 27, 2026
  • Tim Hendricks
    Tim Hendricks Releases New Track: “After Midnight”
    August 26, 2026
  • Audiomack
    Audiomack deepens its commitment to South Africa
    August 25, 2026
  • Amy Tjasink
    Amy Tjasink turns Deep South memories into “Valley Girl”
    August 24, 2026
  • Lady Zamar
    Lady Zamar returns with new single: “RomantiQUE”
    August 24, 2026
  • Ben Rodrigues turns real-life story into “A Girl Like You” 1
    Ben Rodrigues turns real-life story into “A Girl Like You”
    August 14, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,281
Rock 613
Useful Tips 563
Afrikaans 514
USA 333
Cape Town 333
Pretoria 303
Johannesburg 287
Festivals 198
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.