Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Artist/Band Interviews » Van Pletzen: ‘n Onderhoud voor Park Acoustics

Van Pletzen: ‘n Onderhoud voor Park Acoustics

Blitsoorsig: Van Pletzen is performing at Park Acoustics in Pretoria this weekend as part of an indie-heavy line-up. The electro act spoke about bringing two new tracks, their independent approach to music, and their dream of collaborating with Nasty C and Riana Nel. They're also working on their second album and planning new singles, videos, and tours for the rest of 2019.

Bianca NieuwenhuisBy Bianca NieuwenhuisJuly 26, 2019No Comments2 Mins Read Artist/Band Interviews 104 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Van Pletzen is een van die acts wat die naweek jam by Park Acoustics in Pretoria. Ek het met die ouens gesels oor dit en so paar ander ditjies en datjies. Hier is wat hulle te sê gehad het…

Hoe excited is Van Pletzen om terug te wees by ‘n lekker packed line-up by Park Acoustics?

Ons is kak-excited en mega amped!  Ons bring ook twee splinternuwe tunes vir die goeie mense van Pretoria!

Hierdie maand se Park Acoustics line up is nogal ‘n indie vibe. Hoe voel julle om die stand-out electro peeps te wees?

Alhoewel ons Electro is is ons steeds indie.  Ons is 100% independant since day one en ons musiek het ook ‘n indie gees, alhoewel ons beats kak groot is.

Van Pletzen

Dit voel vir my ek sien jul deesdae orals (nie dat ek kla nie). Wanneer kry jul bietjie ‘n blaas kans en wat doen jul dan om net bietjie te relax?

Om te relax eet ons lekker kos, drink lekker bier en klap ook so af en toe ‘n stewige zaab.  Maar meestal maak ons tans net nuwe musiek!  Glo my, ons tweede album gaan ‘n pragtsuk kuns wees!

Jul het al met groot name in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf die verhoog gedeel. Wie is jul all time dream to work with of mee saam ‘n stage te deel?

Sal dig om met Nasty C en Riana Nel ‘n track te maak, oor liefde, see, son, sand legehness en zabers…

Is daar enige verrassings wat ons kan verwag by die maand se Park Acoustics? ‘n Nuwe song dalk, of dalk net iets wat ons glad nie verwag nie?

TWEE nuwe songs en miskien een huge zaab.

Van Pletzen

Wat is Van Pletzen se planne vir die res van 2019?

Ons gaan ‘n nuwe single en video drop, meer toer en verder werk aan ons Legeh nuwe album…

Ek wil vir Van Pletzen dankie sê vir die Legeh interview. Ek wens hulle alles van die beste toe met Park Acoustics en hulle toekomstige musikale avonture. As jy nog nie kaartjies het vir die naweek se show nie, kry dit HIER.

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music kategorie op Running Wolf’s Rant.

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Van Pletzen Reik 5de Album Uit: “Benaaihilism”

    Van Pletzen
    Music News 29 Apr 2026
  • Van Pletzen Reik “Gqeberha Shake Dat Ass” Uit

    Van Pletzen 2026
    Music News 23 Apr 2026
  • Van Pletzen & Sossi Reik “Maia-hee” Uit

    Van Pletzen en Sossi
    Music Videos 26 Mar 2026
  • Van Pletzen Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Spoed”

    Van Pletzen
    Music Videos 13 Mar 2026

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Park Acoustics Pretoria South Africa Van Pletzen
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Bianca Nieuwenhuis

Art is not what I create. What I create is chaos.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Carol-Ann Meltzer - Khazimula
    An Extensive Interview with Carol-Ann Meltzer (Khazimula)
    July 10, 2026
  • GAZ
    An Interview With GAZ
    April 22, 2026
  • The Fismits Mark Biagio
    An Interview with Mark from The Fismits
    March 30, 2026
  • Anton Edwards Artist
    An Interview with Anton Edwards
    February 23, 2026
  • Michael Ferguson
    An Interview with Michael Ferguson
    December 9, 2025
  • ABFAB
    An Interview with ABFAB
    November 26, 2025
  • Jaakie
    ‘n Onderhoud met Jaakie
    October 11, 2025
  • Dani Villé
    ‘n Onderhoud met Dani Villé
    August 14, 2025
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,322
Rock 617
Useful Tips 565
Afrikaans 525
Cape Town 342
USA 337
Pretoria 305
Johannesburg 292
Festivals 201
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.