Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Limp Bizkit Live @ FNB Stadium: 13 December 2026
  • Amy Tjasink Releases Powerful Video for “Shadows of the Sun”
  • Black Coffee: A Global Cultural Ambassador for South Africa
  • Tree63 Release New Single & Video: “Voyage”
  • Turn Your Photos into Mini Games with Pictonico!
  • Ezra Collective Release New Single: “Only Love”
  • DJ Scratch Masta Releases New Single: “Focus”
  • Amy Jones Releases New Single: “Again”
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » Ruiter Piet reik tweede enkelsnit uit: “Swaai”

Ruiter Piet reik tweede enkelsnit uit: “Swaai”

Henno KrugerBy Henno KrugerJune 22, 2020No Comments2 Mins Read Music News 10 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Ruiter Piet is terug met ‘n splinternuwe enkelsnit, “Swaai”. Die liedjie handel oor om nooit te vergeet hoekom mens begin doen het nie en as mens afgedwaal het, gou te stop, te onthou en weer harder in te gaan en te werk.

Ruiter Piet vertel ons meer van “Swaai”

“Swaai is ‘n lied baie naby aan my hart en ‘n persoonlike mylpaal! Ek het die lied al in 2014 geskryf en dit was die eerste lied wat ek ooit geskryf het met die intensie en doel vir ‘n solo-enkelsnit! 100% net Piet. Dis ook die eerste lied wat ek en een van my beste vriende en gunsteling kitaarspeler Jaco Mans saam aangepak en vervaardig het.”

Ruiter Piet - Swaai

“Dis waar dit als begin het. Dit was ‘n snaakse tyd vir my in 2014 toe die ander lede in my orkes (Die Tuindwergies) groener wyvelde wou soek. Baie mense dink ek was ook onder die indruk dat sonder die Tuindwergies daar nie begeleiding vir my woorde was nie. Ek het amper vir dit geval en dit begin glo, maar toe gebeur ‘Swaai'”

Jy kan “Swaai” HIER luister of aflaai.

Meer inligting oor Ruiter Piet

Ruiter Piet is die solo projek van Pieter de Jager. Indien julle nie geweet het nie, hy is die voormalige baskitaar speler en liedjie skrywer van Karlien van Jaarsveld se Afrikaanse Grunge Rock groep Revolusie en hoof sanger en liedjie skrywer van die 2010 MK bekroonde beste nuweling en SAMA genomineerde Folk Country orkes Die Tuindwergies. Na Die Tuindwergies se laaste vertoning by Jacaranda Day in 2014 het Pieter gaan rond rits reg om die wêreld en begin materiaal skryf vir sy nuwe solo projek (Ruiter Piet).

Netflorist

Ruiter Piet

In Maart 2020 het Ruiter Piet sy eerste enkelsnit, “Minnie Se Liedjie” uitgereik. Die liedjie het lekker airplay gekry op Suid-Afrika se radiostasies. Die liedjie het die naweek die nommer 1 posisie behaal op die Jacaranda FM Top 20.

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in the Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

🐺 Ondersteun Ons: Koop vir ons 'n koffie boere troos, dit sal ons help om vir jou nog goeie goeters te bring.

📬 Join die Wolf Pack: Teken in op ons nuusbrief om updated te bly.

🔍 Check bietjie ons site uit: Scroll af om verwante artikels en meer te sien. Jy's ook welkom om ons Music, Screen en Knowledge Hubs uit te check. As jy wil sien wat trend, check ons Popular Articles uit.

📐 As jy Afrikaans Is: Check bietjie ons Afrikaanse Hoekie uit.

🕳️ Klim af in die Konyngat: Lees bietjie Random Feite of Kyk 'n Random Musiekvideo.

📅 Kry goeters om te doen: Check ons Upcoming Events of die SA Gig Guide uit.

Verwante Artikels

  • Pieter De Jager - Ruiter Piet en die Partytjie
    Ruiter Piet reik “Minnie Se Liedjie” uit
  • Lucia Poggenpoel
    Lucia Poggenpoel glo in tweede kanse met “As jy val”
  • Piet Botha
    Rus in Vrede Piet Botha
  • Zaan Sonnekus
    Zaan Sonnekus Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Hoog”

In Geval Jy Dit Gemis Het

  • Jacques Moolman
    Jacques Moolman releases new single: “Into The Rain”
  • Pieter Marcato
    Pieter Marcato sien uit na Lekker Tye met sy nuwe enkelsnit
  • Cami Scoundrel
    Cami Scoundrel releases new album: “Those Days”
  • Stuart Reece
    Stuart Reece releases brand new EP: ‘Temples And Timebombs’

Goeters Om Te Doen

  • J. Cole South African Tour 2026
    J. Cole Live @ FNB Stadium: 12 December 2026
  • Liefde By Die Dam 2026
    Liefde by die Dam 2026: Alles Wat Jy Moet Weet
  • Tamia
    Tamia South African Tour: August 2026
  • Father's Day Celebration Featured
    Father’s Day Celebration: 21 June 2026

Nog Artikels Wat Jy Dalk Gemis Het

  • Voyager 2 - Jupiter - 1979
    15 Notable Events in 1979
  • Paris, France
    Paris: 12 Interesting Facts You Might Not Know
  • Up The Creek 2014
    My 2 Cents on Up The Creek 2014
  • Futurama
    Futurama (TV Show): 20 Interesting Facts You Might Not Know

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

Afrikaans Jaco Mans Pretoria South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetFlorist
Nog Artikels Om Te Lees
  • Amy Tjasink
    Amy Tjasink Releases Powerful Video for “Shadows of the Sun”
    June 8, 2026
  • Black Coffee
    Black Coffee: A Global Cultural Ambassador for South Africa
    June 8, 2026
  • Tree63
    Tree63 Release New Single & Video: “Voyage”
    June 8, 2026
  • Pictonico
    Turn Your Photos into Mini Games with Pictonico!
    June 6, 2026
  • Ezra Collective
    Ezra Collective Release New Single: “Only Love”
    June 5, 2026
  • DJ Scratch Masta
    DJ Scratch Masta Releases New Single: “Focus”
    June 5, 2026
  • Amy Jones
    Amy Jones Releases New Single: “Again”
    June 5, 2026
  • South Africans
    New Study Reveals Future of South African Youth Marketing
    June 5, 2026
  • Apple Gule
    Apple Gule Starts New Chapter With “Wake Up Sing”
    June 4, 2026
  • Online Gambling in South Africa - Betting - Unlisenced
    What Happens When South Africans Bet on Unlicensed Websites?
    June 4, 2026
NetfloristOfferforge
Popular Articles
Tree63

Tree63 Release New Single & Video: “Voyage”

June 8, 2026117 Views
Jeff Foxworthy

30 of the Best Jeff Foxworthy “You Might Be A Redneck” Quotes

November 1, 2018102 Views
Francois Van Coke & Vriende 2025

Francois van Coke & Vriende 2026: Als Wat Jy Moet Weet

June 3, 202683 Views
The 1980s - 80s music

1980s music: 101 interesting facts you may not have known

July 23, 201859 Views
Recent Comments
  • Henno Kruger on GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”
  • GAZ on GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”
  • Sharon Sibert on Review: Guns N’ Roses at FNB Stadium in Johannesburg
  • Henno Kruger on The Fismits Release New Single: “Independence”
  • Henno Kruger on Zebra and Giraffe Release “The End of The Road” Music Video
  • Devographic Music Agency on The Fismits Release New Single: “Independence”
Categories
Entertainment
3,308 ▼
Music 2,542
Events 241
Interviews 223
Gaming 91
Streaming 86
Humor 48
Movies 32
Television 25
Advertising 20
Featured
584
Hacks
498
Facts
464 ▼
Music Facts 150
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
325
Opinion
225
General News
133
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.