Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Why Football Remains the Heart of Modern Sports Betting
  • Bok van Blerk Reik Kragtige Nuwe Enkelsnit Uit: “Hart Van ’n Leeu”
  • How to Choose Reliable Bulk Animal Feed Suppliers in SA
  • Parklive Jozi: 30 August 2026
  • Teddy Swims Releases New Single: “Break Up in Reverse”
  • Carol-Ann Meltzer (Khazimula): 10 Interesting Facts
  • Anacy Releases “Khulula” (A Cinematic Afropop Journey)
  • The Color Blew Unveil “Popcorn and Candyfloss”
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » Ruiter Piet reik “Minnie Se Liedjie” uitBlitsoorsig: Ruiter Piet is die solo projek van Pieter de Jager, wat voorheen baskitaar speler van Revolusie en hoofmanlid van Die Tuindwergies was. Na Die Tuindwergies se laaste vertoning in 2014 het hy rond die wêreld gereis en materiaal geskryf vir hierdie nuwe onderneming. Saam met sy orkes Die Partytjie maak Ruiter Piet Folk Rock met Country en Britpop elemente, met lirieke oor gewone mense se gevoelens en gebeurtenisse.

Ruiter Piet reik “Minnie Se Liedjie” uit

Blitsoorsig: Ruiter Piet is die solo projek van Pieter de Jager, wat voorheen baskitaar speler van Revolusie en hoofmanlid van Die Tuindwergies was. Na Die Tuindwergies se laaste vertoning in 2014 het hy rond die wêreld gereis en materiaal geskryf vir hierdie nuwe onderneming. Saam met sy orkes Die Partytjie maak Ruiter Piet Folk Rock met Country en Britpop elemente, met lirieke oor gewone mense se gevoelens en gebeurtenisse.

Henno KrugerBy Henno KrugerMarch 27, 2020No Comments2 Mins Read Music News 33 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Ruiter Piet is die solo projek van Pieter de Jager. Indien julle nie geweet het nie, hy is die voormalige baskitaar speler en liedjie skrywer van Karlien van Jaarsveld se Afrikaanse Grunge Rock groep Revolusie en hoof sanger en liedjie skrywer van die 2010 MK bekroonde beste nuweling en SAMA genomineerde Folk Country orkes Die Tuindwergies.

IQ AcademyOfferforge

Na Die Tuindwergies se laaste vertoning by Jacaranda Day in 2014 het Pieter gaan rond rits reg om die wêreld en begin materiaal skryf vir sy nuwe solo projek (Ruiter Piet).

Pieter De Jager - Ruiter Piet en die Partytjie

Foto hier bo: Ruiter Piet sy nuwe orkes agter hom (Die Partytjie) wat bestaan uit: Jaco Mans (hoof kitaar) Andre van Coller (saksofoon) Jason Hinch (tromme) en Duard Musk (baskitaar).

Ruiter Piet

Ruiter Piet en Die Partytjie is voel goed Folk Rock met onderligende Country en Britpop elemente

Hulle lirieke wat handel oor gewone mense se dinge, gevoelens en gebeurtenisse. Dis n klank vir almal! Tenselfde tyd laat dit jou lag, dans, dagdroom, dink en nostalgies voel…..Volgens Ruiter Piet klink dit soos n aand saam die man homself!

Hulle debuut enkel snit “”Minnie se Liedjie” is hier! Luister hom hier onder en deel hom gerus!

NetfloristOfferforge

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

📬 Sluit by die Wolf Pack aan 🐺 Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎵 Check ons Music Hub uit🌍 Besoek die Afrikaanse Hoekie

Kry Goeters Om Te Doen

📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎫 Check die SA Gig Guide uit

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Ruiter Piet - Swaai
    Ruiter Piet reik tweede enkelsnit uit: “Swaai”
  • David Kramer
    David Kramer Reik Liedjie Uit Vir Eseltjiesrus se Donkies
  • Worsie Van Wyk - Doomfairy - Beroerte
    Doomfairy & Worsie Van Wyk Reik Nuwe Liedjie Uit: “Beroerte”
  • Saarkie
    Saarkie Reik Nuwe Liedjie Uit: “Ballade Van ‘n Boemelaar”

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

NetfloristOfferforge
Afrikaans New Music
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

IQ AcademyOfferforge
In Geval Jy Dit Gemis Het…
  • Anacy Featured
    Anacy Releases “Khulula” (A Cinematic Afropop Journey)
    July 17, 2026
  • The Color Blew
    The Color Blew Unveil “Popcorn and Candyfloss”
    July 17, 2026
  • Zolani Mahola - LIFT Me Higher
    Zolani Mahola’s LIFT Anthem Now on Streaming Platforms
    July 9, 2026
  • Truth & Its Burden
    Truth & Its Burden Release New Single: “Live For Today”
    July 8, 2026
  • VOLK & Francois van Coke Reik "Groen en Goud" Uit 1
    VOLK & Francois van Coke Reik “Groen en Goud” Uit
    July 6, 2026
  • Muse Band
    Muse Releases Immersive New Album: “The Wow! Signal”
    July 1, 2026
  • Christiaan Baartman
    Christiaan Baartman Reik “Weskus Wals” Uit
    June 29, 2026
  • The Fismits
    The Fismits Release New EP: “Falling Joy”
    June 27, 2026
NetfloristOfferforge
Popular Articles
9Apps Vidmate

9Apps: Use it to download Vidmate

February 26, 202070 Views
Football - Modern Sports Betting

Why Football Remains the Heart of Modern Sports Betting

July 21, 202653 Views
Zoe - My Hede

Zoé Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “My Hede”

July 15, 202651 Views
Carol-Ann Meltzer - Khazimula

Carol-Ann Meltzer (Khazimula): 10 Interesting Facts

July 18, 202648 Views
Recent Comments
  • Henno Kruger on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Howard Barber on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Henk Van Der Schyf on Dr Khumalo: An Interview Before Park Acoustics
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
Categories
Entertainment
3,378 ▼
Music 2,597
Events 243
Interviews 225
Gaming 96
Streaming 89
Humor 48
Movies 34
Television 26
Advertising 20
Featured
580
Hacks
502
Facts
466 ▼
Music Facts 152
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
226
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.