Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Streaming » “Slaapstories vir groot mense” Bring Rus en Slaap Vir Almal

“Slaapstories vir groot mense” Bring Rus en Slaap Vir Almal

Blitsoorsig: "Slaapstories vir groot mense" is 'n opwindende nuwe Afrikaanse potgooi wat ontwerp is om jou na diep slaap te sus. Dit bied 'n verskeidenheid verhale uit poësie, sprokies en romantiek, voorgelees deur talentvolle voorlesers. Met weeklikse vrystelling van twee nuwe episodes op Woensdag en Sondag, kan jy jouself laat voer in die betowerende wêreld van Afrikaanse woordkuns.

Henno KrugerBy Henno KrugerOctober 11, 2023No Comments2 Mins Read Streaming 85 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Vandag onthul ons met trots ‘n opwindende nuwe toevoeging aan die wêreld van Afrikaanse vermaak. “Slaapstories vir groot mense,” ‘n pragtige en betowerende potgooi, bring jou ‘n wereld van verhale om jou na ‘n diepe, rustige slaap te sus.

Met die daaglikse eise en stres van die moderne lewe, het ons die behoefte erken om ‘n ruimte van kalmte en ontspanning te skep vir ons geliefde Afrikaanse gemeenskap.

Slaapstories vir Grootmense

Die potgooi se mense het ‘n span talentvolle voorlesers saamgebring om jou op ‘n reis te neem na ‘n wêreld van verbeelding, waar jy jou kan oorgee aan die genot van ‘n goeie storie terwyl jy jou oë sluit en die aangename klank van Afrikaanse woordkuns ervaar.

Hier is so paar hoogtepunte van “Slaapstories vir groot mense”:

  • ‘n Verskeidenheid verhale uit verskeie genres, van poësie, outydse Afrikaanse verhal en sprokies tot avonture en romantiek
  • Kwaliteit voorlesings wat mik om jou na ‘n rustige slaap te lei.
  • ‘n Weeklikse vrystelling van twee nuwe episodes (Woensdag en Sondag) om jou te verseker dat daar altyd ‘n nuwe verhaal is vir jou om te geniet.

Kom luister weer na stories in jou Moedertaal en net miskien voel jy weer soos ‘n kind. Die mense agter die potgooi glo in die mag van die vertelkuns om ‘n bron van ontspanning te wees, en hulle is moerse opgewonde om dit met jou te deel.

IQ AcademyOfferforge

Slaapstories vir Grootmense - Skape

Hulle nooi jou vriendelik uit om ons potgooi te luister en verloor jouself in die betowerende wêreld van “Slaapstories vir groot mense.”

Vir meer inligting, besoek hulle Facebook bladsy HIER.

Jy kan die potgooi op die platform van jou keuse HIER luister.

Deel asseblief hierdie opwindende nuus met jou vriende en familie.

NetfloristOfferforge

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Entertainment kategorie op Running Wolf’s Rant.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • “How It All Began” Podcast Series Launched

    How It All Began
    General News 24 Sep 2025

    How It All Began is a new podcast and YouTube series exploring the origin stories of inspiring creatives, hosted by South African actress Meggan Johnstone.

    Podcast Party launches ahead the 2024 General Election

    Podcast Party Panel - Penuel the Black Pen, Sizwe Mpofu-Walsh & Mighti Jamie
    General News 29 Feb 2024

    The Podcast Party launches as a non-political initiative to combat voter apathy and empower South Africans ahead of the 2024 election through engaging podcast content.

  • Benjy Mudie launches “From The Hip” SA Music Podcast

    Benjy Mudie
    Music News 16 Nov 2023

    A new South African music podcast launches mid-November featuring Benjy Mudie, a 50-year industry veteran sharing intimate artist stories and insider insights.

    Spotify Elevates SA’s Indigenous & Modern Storytelling

    Spotify - Podcast Listener
    Streaming 28 Sep 2023

    Spotify For Podcasters is helping South African creators share indigenous stories through podcasting, blending traditional storytelling with modern technology.

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Podcasts Slaapstories vir Grootmense South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

IQ AcademyOfferforge
Nog Artikels
  • Netflix in August 2026
    Netflix in August 2026: Here’s What You Can Look Forward To
    August 4, 2026
  • Netflix
    Netflix Reveals What The World Watched In First Half of 2026
    July 25, 2026
  • Disney+
    What’s Streaming on Disney+ in July 2026?
    July 7, 2026
  • Netflix Logo
    What’s Coming to Netflix in July 2026?
    July 6, 2026
  • The Deadly Quest for Gold - Top 10 African Films You Can Stream for Free
    10 Top Award-Winning African Films You Can Stream for Free
    July 3, 2026
  • Disney+
    What’s Streaming on Disney+ in June 2026?
    June 3, 2026
  • Netflix Logo
    What’s Coming To Netflix in June 2026?
    June 1, 2026
  • Disney+
    What’s Streaming on Disney+ in May 2026?
    May 4, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,253
Rock 611
Useful Tips 562
Afrikaans 512
Cape Town 333
USA 331
Pretoria 304
Johannesburg 285
Festivals 196
UK 179
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.