Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » Angie oeh Het Jou Hulp Dringend Nodig!

Angie oeh Het Jou Hulp Dringend Nodig!

Blitsoorsig: Afrikaanse kletsrymer Angie oeh, net 24 jaar oud, is gediagnoseer met stage 4 longkanker en het dringend 'n lewensveranderde operasie nodig gevolg deur ses maande chemoterapie. Sy het 'n Backabuddy-insameling opgestel vir die R200 000 wat sy nodig het. Dit is haar tweede geveg met kanker. Elke donasie, groot of klein, kan 'n verskil maak.

Henno KrugerBy Henno KrugerAugust 15, 2023No Comments2 Mins Read Music News 78 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Angie oeh is gister (die 14de Augustus 2023) gediagnoseer met stage 4 longkanker. Hierdie is hectic. Sy kort dringend ‘n operasie as ‘n eerste stap om hierdie aaklige deel van haar lewe aan te pak voordat sy kan begin met behandeling vir chemoterapie.

Angie oeh is nie net aan die begin van haar loopbaan nie – sy is nog fokken jonk. Diê Afrikaanse kletsrymer is 24 jaar oud en sy is bitterlik bang. Sy het die volgende gepost op haar sosiale media platforms gisteraand.

Angie oeh

“Vandag is ek gediagnosed met stage 4 long kanker. Eks bang. Eks so fokken bang. Elke keer as ek net ‘n klein tydtjie het om te dink huil ek soos n pussy. Hoe de fok gebeur so iets so vinnig sonder dat jy weet of dit voel?”

“Nou is ek so siek. Ek moet iemand vra om vir my n water bottle aan te gee wat reg langs my staan. Eks fokken 24. Ek moet ‘n life changing operation kry en na dit 6 maande se chemo. Ek het nie die emotional gemoed of die geld om die te doen nie. As enige iemand my kan help met iets wat R200 000 gaan kos asb, help my.”

NetfloristOfferforge

Angie oeh - long kanker

Dis maklik om R200 000 bymekaar te maak vir iemand wat dit brood nodig het. Dis basically 200 mense wat elkeen ‘n R1000 gee, maar enige bedrag (maak nie saak hoe klein dit is nie), kan ‘n moerse verskil maak, so gee asb vir Angie oeh wat jy kan.

Hierdie is nie Angie oeh se eerste geveg met kanker nie. Sy moes ‘n paar jaar terug ‘n operasie kry om kanker uit haar rug te sny, so yes dames en here, hierdie girl kan fight!

Angie oeh se bestuurspan het ‘n Backabuddy campaign opgestel om fondse in te samel

Klik hier om ‘n donasie te maak. Onthou: elke sent tel, Dit maak nie saak wat de moer jy van haar tattoos of musiek dink nie, die girl het ons hulp nodig, so kom ons help haar!

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

NetfloristOfferforge

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • RAW Turns Glass & Cardboard into Hope for Abandoned Animals

    RAW
    General News 12 Dec 2025
  • Gift of the Givers Announces ‘Team Gift’

    Team Gift - Gift Of The Givers
    General News 11 Nov 2025
  • BackaBuddy: Over R12 million saved for good causes in 2025

    Backabuddy
    General News 26 Jun 2025
  • BackaBuddy Unwraps Kindness With 0% Fees For December

    Backabuddy
    General News 6 Dec 2024

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Angie oeh Backabuddy South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Cailyn Shelby
    Cailyn Shelby Releases New Single: “Addicted To You”
    September 18, 2026
  • Kerk Straat
    Kerk Straat Gee Nuwe Lewe Aan Karen Zoid se “Engel”
    September 17, 2026
  • Sentiment - Ek Wil Jou Sien
    Sentiment Reik Debuut Enkelsnit Uit: “Ek Wil Jou Sien”
    September 14, 2026
  • Booshle G
    Booshle G. lets love lead on new single: “Miracle”
    September 14, 2026
  • Mila Smith
    Mila Smith Releases Debut Album: “Not My Circus”
    September 11, 2026
  • Kelly Khumalo
    Kelly Khumalo Releases New Single: “Merry Go Round”
    September 11, 2026
  • Southern Wild
    Southern Wild sign to Just Music for Long-awaited 2nd Album
    September 9, 2026
  • Shortstraw
    Shortstraw Releases New EP: “Everything In Between”
    September 7, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,303
Rock 615
Useful Tips 563
Afrikaans 519
Cape Town 338
USA 336
Pretoria 305
Johannesburg 291
Festivals 200
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.