Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Angie oeh reik nuwe enkelsnit uit: “Te Sexy”

Angie oeh reik nuwe enkelsnit uit: “Te Sexy”

Blitsoorsig: Angie oeh het haar eerste solo enkelsnit "Te Sexy" vrygelaat, geïnspireer deur die kultuur van die Moot in Pretoria waar sy groot geword het. Die lied kombineer elemente van "I'm Too Sexy" deur Right Said Fred en Drake se "Way 2 Sexy". Angie het saam met produsent Loki Rothman die nommer finaliseer, terwyl die video op verskeie Moot-plekke opgeneem is.

Henno KrugerBy Henno KrugerMay 4, 2023No Comments2 Mins Read Music Videos 131 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Mompel rymkletser, Angie oeh het reeds twee treffers op die digitale rakke vir 2023: “Die Way Sy” met Biggy en “Die Lewe is ‘n Lied” met Van Pletzen en Loufi.

En nou is Angie oeh gereed om die eerste, van ten minste vier, solo enkelsnitte vry te stel vir die res van hierdie jaar, getiteld “Te Sexy”.

Angie het 2022 afgesluit deur weg te trek vanaf die Moot area in die Noord-oostelike deel van Pretoria. Sy het begin besin oor haar 23 jaar in die unieke atmosfeer van hierdie area met Drake se “Way 2 Sexy” as haar klankbaan.

Angie oeh in die Moot

Geïnspireer deur haar vars begin en die kultuur van Die Moot, het Angie begin om die eerste lirieke van “Te Sexy” te skryf. “Ek is te damn sexy vir die Moot”.

NetfloristOfferforge

Angie oeh vertel ons meer van “Te Sexy”

“Te Sexy is baie na aan my hart want dit is geïnspireer deur die kultuur van die Moot. Die Moot het soveel ikoniese plekke wat altyd in die agterkant van my brein is wanneer ek musiek maak.”

“Vir my is dit om kuns te maak van die plek wat my groot gemaak het, maar ook om die plek te ontgroei en aan te beweeg na groter dinge.”

Hierdie tema van verandering het vir Angie vir die eerste keer gevat na die vervaardiger Loki Rothman om “Te Sexy” te finaliseer en op te neem by Rothman Records in Bellville, Kaapstad.

Kyk die video vir “Te Sexy” hier onder:

NetfloristOfferforge

YouTube video player

Nathan Smith het die video geskiet en gewysig. Hy het ook die video saam met Leon Strydom en Angie oe geredigeer.

Fotografie is gedoen deur Gabriela Marais. Die video is geskiet by verskeie plekke in die Moot in Pretoria. As ‘n inwoner van die area in die hoofstad van Suid-Afrika, laat dit my sommer trots voel om ‘n Moot-rot te wees 😀

“Te Sexy” is Angie oeh se unieke weergawe van die ikoniese treffer van die 90’s,“I’m Too Sexy” deur Right Said Fred en Drake se “Way 2 Sexy” met Future en Young Thug.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

NetfloristOfferforge

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Afrikaans Mumble Rapper Angie oeh: Dead at 24

    Angie oeh
    Music News 21 Aug 2023
  • Jack Parow & Angie oeh se “Meisies & Partytjies” Musiekvideo is hier

    Jack Parow & Angie Oeh
    Music Videos 7 Dec 2022
  • Angie oeh reik “Mooiste Meisies” musiekvideo uit

    Angie oeh - Mooiste Meisies
    Music Videos 1 Dec 2022
  • Angie oeh reik nuwe EP uit: “Mooiste Meisies”

    Angie oeh - Liefde By Die Dam
    Music News 27 Oct 2022

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Angie oeh Nathan Smith Rap South Africa Te Sexy
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Anrich - Ek Onthou
    Anrich Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Ek Onthou”
    September 22, 2026
  • Ricus Nel
    Ricus Nel roer dinge met nuwe enkelsnit: “Roer My”
    September 22, 2026
  • Nicholis Louw
    Nicholis Louw Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Bokkie”
    September 22, 2026
  • Leoné
    Leoné Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Hakkkk In”
    September 17, 2026
  • Ama Top Dawgz
    Ama Top Dawgz Release New Single: “Khuthaza Abafwethu”
    September 14, 2026
  • Keep Guessing Charlie Band
    Keep Guessing Charlie Releases New Single: “Hey Now”
    September 11, 2026
  • Donkerbaai
    Donkerbaai Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Net Ek en Jy”
    September 11, 2026
  • Winter Hotel - Koffiewinkel
    Winter Hotel Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Koffiewinkel”
    September 6, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,310
Rock 615
Useful Tips 564
Afrikaans 524
Cape Town 338
USA 336
Pretoria 305
Johannesburg 290
Festivals 200
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.