Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Van Pletzen reik “Die Lewe Is ‘n Lied” Musiekvideo Uit

Van Pletzen reik “Die Lewe Is ‘n Lied” Musiekvideo Uit

Blitsoorsig: Van Pletzen het "Die Lewe is 'n Lied" video uitgereik, featuring Angie oeh en Loufi. Die enkellied kom uit hulle kommende album Enter the Grootness wat 17 liedjies bevat en gaste soos Kurt Darren en Droomsindroom insluit. Die positiewe lirieke oor liefde as ware waarde word goed deur fans ontvang.

Henno KrugerBy Henno KrugerApril 11, 2023No Comments2 Mins Read Music Videos 118 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Oor die naweek het Van Pletzen hulle “Die Lewe is ‘n Lied” video (featuring Angie oeh & Loufi) uitgereik. Die enkelsnit is op hulle nuwe album Enter the Grootness wat later in die jaar uitgereik sal word.

Die nuwe vollengte album feature 17 liedjies, ‘n song vir elke letter van die album titel en feature LEGEH mense soos Kurt Darren, Droomsindroom en meer!

Van Pletzen

“Die Lewe Is ‘n Lied” het oor Paasnaweek uitgekom op alle stroom apps, en die positiewe lirieke word baie goed deur hulle fans ontvang. Die video is deur Louis Minnaar, van Bittereinder, geskiet en ge’edit’. Angie oeh en Loufi is albei ook saam met Van Pletzen verantwoordelik vir hul rym-klets lirieke.

Van Pletzen was heel happy om saam met Angie oeh en Loufi te werk

“Dit was majestic om saam Angie oeh en Loufi te werk. Hul het albei sulke sterk en unique energies en het soveel weight, wisdom en wit tot die song gebring.”

NetfloristOfferforge

“We are leefing in a kultuur where people value geld more than values. Like they can shove their possessions in a big golden sack and take it with them when go dood. We must not vergeet that the only true currency on this bal sweefing in space is Liefde!”

Kyk die video vir “Die Lewe Is ‘n Lied” hier onder:

YouTube video player

Jy kan die tune HIER stroom / aflaai.

Jy kan Van Pletzen live check in jou town in die nabye toekoms, hier is die details:

  • 19 April – Aandklas, Stellenbosch
  • 21 April – Armchair Theater, Kaapstad (saam met Early B)
  • 29 April – Park Acoustics, Pretoria
  • 29 April – Misty Waters Festival – Secunda, Mpumalanga
  • 11 Mei – Melkweg – Amsterdam (Nederland) – Saam met Early B en Droomsindroom

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

NetfloristOfferforge

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Loufi Reik Emosionele Enkelsnit Uit: “Huis Toe”

    Loufi
    Music Videos 30 Jun 2026
  • Woofstock 2024: Everything You Should Know

    Woofstock 2024 Featured
    Music News 30 Jul 2024
  • Angie oeh leef voort met 14 nuwe liedjies en ’n musiekvideo

    Angie Oeh - Wyfie
    Music News 20 Aug 2024
  • “Spoor”(Angie oeh se laaste opgeneemde lirieke) vrygestel

    Angie oeh en Peach Van Pletzen
    Music News 12 Sep 2023

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Angie oeh Die Lewe is 'n Lied Electro Loufi South Africa Van Pletzen
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Celeste Swift
    Celeste Swift Releases New Single: “What If You Had Stayed?”
    October 2, 2026
  • Francois van Coke & Hunter Kennedy_Aksie Braai_Photo credit Jacques van Rensburg
    Francois van Coke & Hunter Kennedy Reik “Aksie braai” Uit
    September 28, 2026
  • Future Radio & Pedro Barbosa Release "Better Off Alone" 1
    Future Radio & Pedro Barbosa Release “Better Off Alone”
    September 25, 2026
  • Anrich - Ek Onthou
    Anrich Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Ek Onthou”
    September 22, 2026
  • Ricus Nel
    Ricus Nel roer dinge met nuwe enkelsnit: “Roer My”
    September 22, 2026
  • Nicholis Louw
    Nicholis Louw Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Bokkie”
    September 22, 2026
  • Leoné
    Leoné Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Hakkkk In”
    September 17, 2026
  • Ama Top Dawgz
    Ama Top Dawgz Release New Single: “Khuthaza Abafwethu”
    September 14, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,321
Rock 617
Useful Tips 564
Afrikaans 525
Cape Town 342
USA 337
Pretoria 305
Johannesburg 292
Festivals 201
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.