Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Van Pletzen & Francois Van Coke gaan bietjie “Kakmal”

Van Pletzen & Francois Van Coke gaan bietjie “Kakmal”

Blitsoorsig: Van Pletzen en Francois Van Coke het gister hul nuwe enkelsnit "Kakmal" uitgereik saam met 'n musiekvideo. Die twee kunstenaars het al twee dekades saam gekamer en sal die liedjie vir die eerste keer opvoer by Francois van Coke & Vriende Livestream 2020 op 18 September om 8 NM.

Henno KrugerBy Henno KrugerAugust 29, 2020No Comments2 Mins Read Music Videos 67 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Van Pletzen & Francois Van Coke het gister hulle splinternuwe enkelsnit, “Kakmal” uitgereik. Die enkelsnit se musiekvideo is ook uitgereik.

Francois van Coke en Peach van Pletzen (Van Pletzen) kom al ‘n lang pad saam. Hul vriendskap strek al oor twee dekades. Dit het alles in 2009 begin toe hulle saam liedjies vir ‘n mal teater produksie genaamd 2-21 geskryf het. Daardie liedjies het ontaard in Oorlog Frankenstein. Peach het toe Van Coke Kartel se Skop, Skiet & Donner album in 2010 vervaardig.

Kakmal - Francois Van Coke en Van Pletzen
Foto deur Hein Kruger

Meer inligting oor hierdie “Kakmal” liedjie

Nou, uiteindelik, het die tyd gekom vir die “vader van Bellville” (Francois van Coke) en die “prins van die Noord” (Peach van Pletzen) om saam te smelt en ‘n MASSIEWE, kakmal liedjie los te laat! Die musiekvideo, wat deur Louis Minnaar gemaak is, is ‘n kakmal fees vir jou oë en brein. Kyk dit hier onder…

Ek dink rerig dat hierdie ‘n kakmal liedjie is, en die Nederlanders stem saam met my. As jy Nederlands kan verstaan, lees hier. Hierdie bring vivid memories terug van Oorlog Frankenstein. Ek was lucky genoeg om ‘n taste van daai te kry toe Francois Van Coke, Wynand Myburgh en Peach ‘n surprise show een laat Saterdagmiddag by Aanklas Hatfield gespeel het (ek dink dit was in 2011 / 2012).

NetfloristOfferforge

Francois en Van Pletzen sal “Kakmal” vir die eerste keer saam opvoer by Francois van Coke & Vriende Livestream 2020 op 18 September om 8 NM. Maak seker dat jy jou kaartjies kry.

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Van Pletzen Reik 5de Album Uit: “Benaaihilism”

    Van Pletzen
    Music News 29 Apr 2026
  • Van Pletzen Reik “Gqeberha Shake Dat Ass” Uit

    Van Pletzen 2026
    Music News 23 Apr 2026
  • Van Pletzen & Sossi Reik “Maia-hee” Uit

    Van Pletzen en Sossi
    Music Videos 26 Mar 2026
  • Van Pletzen Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Spoed”

    Van Pletzen
    Music Videos 13 Mar 2026

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Francois van Coke South Africa Van Pletzen
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Celeste Swift
    Celeste Swift Releases New Single: “What If You Had Stayed?”
    October 2, 2026
  • Francois van Coke & Hunter Kennedy_Aksie Braai_Photo credit Jacques van Rensburg
    Francois van Coke & Hunter Kennedy Reik “Aksie braai” Uit
    September 28, 2026
  • Future Radio & Pedro Barbosa Release "Better Off Alone" 1
    Future Radio & Pedro Barbosa Release “Better Off Alone”
    September 25, 2026
  • Anrich - Ek Onthou
    Anrich Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Ek Onthou”
    September 22, 2026
  • Ricus Nel
    Ricus Nel roer dinge met nuwe enkelsnit: “Roer My”
    September 22, 2026
  • Nicholis Louw
    Nicholis Louw Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Bokkie”
    September 22, 2026
  • Leoné
    Leoné Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Hakkkk In”
    September 17, 2026
  • Ama Top Dawgz
    Ama Top Dawgz Release New Single: “Khuthaza Abafwethu”
    September 14, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,321
Rock 617
Useful Tips 564
Afrikaans 525
Cape Town 342
USA 337
Pretoria 305
Johannesburg 292
Festivals 201
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.