Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » Angie oeh reik nuwe EP uit: “Mooiste Meisies”

Angie oeh reik nuwe EP uit: “Mooiste Meisies”

Blitsoorsig: Angie oeh het die Suid-Afrikaanse musiektoneel betreë met haar hit "Dis jou wyfie" en bou nou verder met haar tweede kortalbum Mooiste Meisies. Die EP bevat vyf snitte wat wissel tussen party-gees en emosionele blootlegging, met Angie oeh se tipiese direkte styl wat grense pushed en mense provokeer om gelykheid te eien.

Henno KrugerBy Henno KrugerOctober 27, 2022No Comments3 Mins Read Music News 131 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Toe Angie oeh die Suid-Afrikaanse musiektoneel betreë was nie almal gereed vir haar nie. Sy word geboelie omdat sy braaf genoeg is om haarself te wees en gelykheid te eis deur middel van haar musiek.

Einde 2021 het haar eerste enkelsnit, “Dis jou wyfie” soos ‘n veldbrand op TikTok versprei en die regte aandag getrek. En in minder as ‘n jaar het sy reeds in ‘n Jägermeister TV advertensie verskyn, is haar musiek gebruik in die Netflix reeks, Ludik, het sy twee kortalbums uitgereik, twee musiekvideos vrygestel, enkelsnitte saam met Jack Parow en Loufi opgeneem en by grootskaalse konserte begin optree.

Angie oeh - Liefde By Die Dam - Mooiste Meisies
Foto deur Wayde Flowerday

Angie oeh se tweede kortalbum, Mooiste Meisies, is nou uit.

Angie oeh maak die tipe musiek wat sy geniet om te luister, maar met hierdie kortalbum hoor ons meer diepte, meer weerloosheid en meer van haarself… maar ook snitte wat die partytjie sal laat vlam vat!

“Ek hoop ek maak al die regte mense kwaad met die EP. En ek hoop al die regte mense vibe!” sê Angie oeh.

NetfloristOfferforge

Snitlys en beskrywings deur Angie oeh

1. “M.O” – 1 September 2022

“M.O.’ is vir my ‘n dope song en ‘n nice entryway vir my nuwe EP. Alhoewel ek sing oor titties en booty’s, sing ek ook oor my feelings. Die line ‘al wat die mense soek is ‘n f*kken show nou’ beteken vir my baie want mense vergeet partykeer dat daar ‘n mens agter die persona is. Ek hoop almal vibe met die beat, flow en lyrics so baie soos wat ek doen.”

2. “Sys ‘n hoe” – 15 September 2022

“”Sys ‘n hoe’ is ‘n lit song vir my live sets. Die gevoel wat ek kry wanneer die beat drop is amazing en ek hoop dat almal dieselfde voel. Die song is kontroversieël. Seks, dwelms en ‘n harde bassline.”

Angie Oeh - Mooiste Meisies

 3. “Omdat ek wil” – 29 September 2022

 “’Omdat ek wil’ is ‘n sadder song. Low-key showcase ek my feelings en praat meer oor myself. Ons kan onmoontlik nie altyd okay wees nie. Maar dis okay.”

 4. “Spicy” – 13 Oktober 2022

“’Spicy’ is ‘n love song dedicated aan die mooiste, slimste en sweetste vrou wat bestaan. Dis my gunsteling song op die EP. Nie net om rede dit oor my cherry gaan nie, maar ook omdat die beat, lyrics en flow so goed saam werk. Funky ass song wat ek hoop almal geniet.”

NetfloristOfferforge

 5. “Mooiste meisies” – 27 Oktober 2022

“Net soos my vorige song ‘Sex in Afrikaans’ is ‘Mooiste Meisies’ geskryf om mense te provoke en om aandag te trek in the ways we need to. Demand equality. Al moet ek dit met ‘n song doen.”

Jy kan Mooiste Meisies HIER stroom / aflaai.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

NetfloristOfferforge

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Afrikaans Mumble Rapper Angie oeh: Dead at 24

    Angie oeh
    Music News 21 Aug 2023
  • Angie oeh reik nuwe enkelsnit uit: “Te Sexy”

    Angie oeh in die Moot
    Music Videos 4 May 2023
  • Jack Parow & Angie oeh se “Meisies & Partytjies” Musiekvideo is hier

    Jack Parow & Angie Oeh
    Music Videos 7 Dec 2022
  • Angie oeh reik “Mooiste Meisies” musiekvideo uit

    Angie oeh - Mooiste Meisies
    Music Videos 1 Dec 2022

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Angie oeh Rap South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • The Hill
    The Hill Releases Single In Remembrance of “Catch”
    September 25, 2026
  • Charlie Void
    Charlie Void Steps Onto The “Velvet Runway”
    September 25, 2026
  • KatzTheSingR
    KatzTheSingR Releases New Single: “Gopola”
    September 23, 2026
  • Birdie
    Birdie Releases New Single: “Mananga”
    September 21, 2026
  • Sonder Onderbroeke
    Sonder Onderbroeke Reik “Sê My Hoe?” Uit
    September 18, 2026
  • Cailyn Shelby
    Cailyn Shelby Releases New Single: “Addicted To You”
    September 18, 2026
  • Kerk Straat
    Kerk Straat Gee Nuwe Lewe Aan Karen Zoid se “Engel”
    September 17, 2026
  • Sentiment - Ek Wil Jou Sien
    Sentiment Reik Debuut Enkelsnit Uit: “Ek Wil Jou Sien”
    September 14, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,313
Rock 616
Useful Tips 564
Afrikaans 524
Cape Town 339
USA 337
Pretoria 305
Johannesburg 290
Festivals 199
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.